Atn krag van die stoel af

Post Reply
Hackerman
Newbie
Newbie
Posts: 38
Joined: Fri Jan 16, 2015 1:59 pm

Atn krag van die stoel af

Post by Hackerman »

Goeie dag manne hoop julle kan help,ek weet Geno trek krag van sy stoel af om die ATN x sight krag te gee ek wil graag uitvind presies wat gebruik word om die usb te mount en moet daar n converter opwees en watter draad gebruik julle van die krag na die scope sonder om n goeie beeld te verloor,ek het n external power pack maar dit lyk vir my of die atn sy beeld verloor as ek oorgaan na hom toe, kan dit die powerpack wees of is dit die draad?

Enige raad sal wardeer word

Groete

Henk
User avatar
basie
Full Member
Full Member
Posts: 172
Joined: Wed Apr 01, 2009 9:14 pm

Re: Atn krag van die stoel af

Post by basie »

Sit vir jou 'n lighterplug op jou stoel, en gebruik 'n USB selfoon charger wat by die X-Sight inplug.
User avatar
basie
Full Member
Full Member
Posts: 172
Joined: Wed Apr 01, 2009 9:14 pm

Re: Atn krag van die stoel af

Post by basie »

Maar ek moet se, 'n powerpack werk baie makliker.
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Atn krag van die stoel af

Post by BeesBreet »

Myne werk net soos basie se...

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Atn krag van die stoel af

Post by Riaan Kriel »

basie wrote:Maar ek moet se, 'n powerpack werk baie makliker.
Jaa, het ek ook gedink... tot die ATN se mini-USB-poort na 4x se gebruik groet. ATN ingestuur na verskaffer en wag nou al ongeveer 'n maand :confused: :-[
Hackerman
Newbie
Newbie
Posts: 38
Joined: Fri Jan 16, 2015 1:59 pm

Re: Atn krag van die stoel af

Post by Hackerman »

Watse draad gebruik jy van die power pack af,want ek het nie n atn power pack nie maar is seker hulle gebruik maar almal dieselfde power packs en ek het noggal n sterk een met 2 ports,20000mah en die een port sit 2.1A uit en die ander een 1A en dan gebruik ek n universal kabel wat op die atn pas kan dit dalk die probleem veroorsaak? wat sit die atn powerpack uit?

Dankie vir die hulp so ver
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Atn krag van die stoel af

Post by Riaan Kriel »

Die ATN powerpack kom met sy eie draad. Die USB-poort in die ATN het lyk my losgekom en druk dan effens dieper in die scope in, dit veroorsaak dat daar nie ordentlike konneksie plaasvind nie en dan is daar geen krag op die ATN nie. Sukkel om hom aan te sit of waanneer hy aan is en jy skiet skoot en haal oor, of raak net aan die draad, dan sit hy self af en sukkel jy eers weer om hom aan te kry. Dit is nou so dat hy glad nie meer aansit nie. Die mini-USB gaan in maar sit baie los...
User avatar
basie
Full Member
Full Member
Posts: 172
Joined: Wed Apr 01, 2009 9:14 pm

Re: Atn krag van die stoel af

Post by basie »

Die powerpack wat ek het is ook 20 000mah, hy sit uit 2.0A en 1.5A. Die ATN-pack het sy eie lead. Ek het die selfoon lead aan die scope vasgetape, sodat die mini usb stewig sit. Ek het gesoek vir 'n plug wat in 'n L vorm is, maar kon nie kry nie. Die ATN lead het ook 'n rubber cap saam wat die plug stewig hou en die stof uit hou.
joekroon
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Thu Jul 16, 2015 10:22 am

Re: Atn krag van die stoel af

Post by joekroon »

basie wrote:Die powerpack wat ek het is ook 20 000mah, hy sit uit 2.0A en 1.5A. Die ATN-pack het sy eie lead. Ek het die selfoon lead aan die scope vasgetape, sodat die mini usb stewig sit. Ek het gesoek vir 'n plug wat in 'n L vorm is, maar kon nie kry nie. Die ATN lead het ook 'n rubber cap saam wat die plug stewig hou en die stof uit hou.
Ek gebruik n usb lead van n TomTom GPS, dit is in n L shape. Ek sit sommer prestik rondom om die stof uit te hou

Sent from my S60 using Tapatalk
Post Reply