Ulriich is 'n afgetrede duitse ingenieur wat langafstand F-Klas skiet. Hierdie is seker een van die beste joystick rests beskikbaar. Tipiese duitse kwaliteit. Baie min gebruik. Goeie kopie. Haal ook maklik uitmekaar vir makliker langastand vervoer.
Ek het ook die voete met die Sinclair pote (boute) en fklas voete vervang.
Prys
As jy wil neem bevestig asb op die forum dat jy dit vat en stuur asb 'n PM. Volgorde sal bepaal word volgens tyd en datum wanneer op forum bevestig is dat jy dit neem.
VERKOOP: Ulrich Kwade Joystick Front Rest
-
FDV
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Tue Jan 15, 2013 8:31 am
VERKOOP: Ulrich Kwade Joystick Front Rest
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by FDV on Tue Jan 30, 2018 9:41 am, edited 1 time in total.
-
FDV
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Tue Jan 15, 2013 8:31 am
Re: Te Koop: Ulrich Kwade Joystick Front Rest
Daar is nie baie joystick rests beskikbaar wat sulke goeie kwaliteit en vakmanskap het nie. As jy in die mark is hiervoor laat weet my gerus.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3649
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Te Koop: Ulrich Kwade Joystick Front Rest
Ulrich het die Jaar 1ste plek op die eerste 800y European F Class champioship gevat met sy rest.
75 met14 Vkolle uit die 15 skote....
75 met14 Vkolle uit die 15 skote....
-
FDV
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Tue Jan 15, 2013 8:31 am
Re: Te Koop: Ulrich Kwade Joystick Front Rest
Hi JPSFrancois,
Hoe stabiel is die rest wanneer jy hom met joystick geskuif het? Bly hy still soos die SEB rests of het hy speling?
Groete
Hy is baie stabiel. Baie soos die SEB. Ulrich sal vir jou sê hy is beter. Dalk is hier ander manne wat ook al met hom geskiet het.
-
FDV
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Tue Jan 15, 2013 8:31 am
Re: Te Koop: Ulrich Kwade Joystick Front Rest
At the top of the list in first place, taking the first gold medal of the Euro’s was our old friend from Germany, Ulrich Kwade with a superb 75.14 – Ulrich had the added satisfaction of using a brand-new front rest of his own design.
www.gbfclass.co.uk/phone/euros-2017.html
www.gbfclass.co.uk/phone/euros-2017.html
-
FDV
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Tue Jan 15, 2013 8:31 am
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Te Koop: Ulrich Kwade Joystick Front Rest
Jy sal Open moet begin skiet ou maat...
Francois Vogel
Francois Vogel
Francois Vogel
-
FDV
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Tue Jan 15, 2013 8:31 am
Re: Te Koop: Ulrich Kwade Joystick Front Rest
Haha. Wanneer gaan skiet ons bietjie?