Goeie dag,
Ons plaaslike Koop verkoop Arctic Rifle scopes.
Het enige iemand dalk meer inligting oor die scopes wat ek ken hulle glad nie.
Dankie
Henk
Arctic Rifle Scopes
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Arctic Rifle Scopes
Skiet seker met hulle net by die pole?HJA wrote:Goeie dag,
Ons plaaslike Koop verkoop Arctic Rifle scopes.
Het enige iemand dalk meer inligting oor die scopes wat ek ken hulle glad nie.
Dankie
Henk
Pryse?
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Re: Arctic Rifle Scopes
Oom PW,
Hulle pryse wissel so tussen R1000 - R2200
Die wapen afdeling maak toe so dit word nou uit verkoop.
Henk
Hulle pryse wissel so tussen R1000 - R2200
Die wapen afdeling maak toe so dit word nou uit verkoop.
Henk
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 477
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Re: Arctic Rifle Scopes
Please post some pictures. I am looking for something for a .22LR
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Arctic Rifle Scopes
Dit is 'n chinese brand wat plaaslik deur Agri Distributors bemark word. Seker olraait vir 'n .22
Hulle maak 'n wye verskeidenheid goods. http://www.agridistributors.com/arctic- ... eries.html http://www.outfitters4africa.com/