Gevorderde RoepKursus - Bethal 30 September 2017
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Ek bied 'n gevorderde roepkursus aan op 30 September 2017 te Bethal.
R1000-00 per persoon en ingesluit 'n CD en DVD.
Kontak gerus Sarel van Rensburg by 0823882012
groete

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Shaker
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Mon Sep 16, 2013 9:42 am
Re: Gevorderde RoepKursus - Bethal 30 September 2017
Hi, Sal die kursus werk vir iemand wat nog nie n kursus bygewoon het nie?
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Gevorderde RoepKursus - Bethal 30 September 2017
Ja ons dek van begin tot einde. Jy sal presies weet wat om te doen en wat om te kry ens. Daar word geweldig baie inligting op die tafel gesit en meeste van die tyd te veel om te onthou. Gelukkig is die DVD wat jy kry op die kursus geskoei en soos jy dan ondervinding opdoen maak alles meer en meer sin.
Hoop dit help
Groete
Heinrich
Hoop dit help
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
willienel
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm
Re: Gevorderde RoepKursus - Bethal 30 September 2017
Ek sal daar wees
- Hugo S
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Fri May 02, 2014 1:53 pm
Re: Gevorderde RoepKursus - Bethal 30 September 2017
Ek stel verseeker ook belang
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Shaker
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Mon Sep 16, 2013 9:42 am
Re: Gevorderde RoepKursus - Bethal 30 September 2017
Stel belang, Wil net seker maak, dis net die Saterdag? En tye?
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Gevorderde RoepKursus - Bethal 30 September 2017
Daar word twee kursusse aangebied agv die belangstelling. Vrydag 29ste van 08h00 tot 22h00 en Saterdag van 08h00 tot 22h00. Skakel vir Sarel vir die reelings asb.
Groete
Heinrich
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
willienel
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm
Re: Gevorderde RoepKursus - Bethal 30 September 2017
Goeie mre oom hein...
Ek wil begin met baie dankie ek kani glo ekt so lank gewag om kurses te doen ni..ekt al klaar sukses behaal
En ek hoor van di ander manne ook!! Ek koni glo wat ek sien toe di jakke op di kurses ingeroep word en gedood ni..eks dankbaar dat ek nou op di regte spoor gesit is.wil di gevorder roep kurses van oom hein sterk aanbeveel..moenie daai jakke slimmer maak ni ...mooi loop.....
Ek wil begin met baie dankie ek kani glo ekt so lank gewag om kurses te doen ni..ekt al klaar sukses behaal
En ek hoor van di ander manne ook!! Ek koni glo wat ek sien toe di jakke op di kurses ingeroep word en gedood ni..eks dankbaar dat ek nou op di regte spoor gesit is.wil di gevorder roep kurses van oom hein sterk aanbeveel..moenie daai jakke slimmer maak ni ...mooi loop.....
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Gevorderde RoepKursus - Bethal 30 September 2017
Hallo Willie
Dankie vir die kompliment, ek probeer om wat ek in 14 jaar se professionele jag geleer het aan die manne oor te dra. Dit maak dit dan moontlik dat die manne/dames nie deur dieselfde leer kurwe gaan as ons nie en weet wat reg en verkeerd is
Groete
Heinrich
Dankie vir die kompliment, ek probeer om wat ek in 14 jaar se professionele jag geleer het aan die manne oor te dra. Dit maak dit dan moontlik dat die manne/dames nie deur dieselfde leer kurwe gaan as ons nie en weet wat reg en verkeerd is
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Gevorderde RoepKursus - Bethal 30 September 2017
Wat van 'n kursus hier aan die Wes Rand?
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Hugo S
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Fri May 02, 2014 1:53 pm
Re: Gevorderde RoepKursus - Bethal 30 September 2017
Klink vir my ook reg daaiNicoSmit wrote:Wat van 'n kursus hier aan die Wes Rand?
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Gevorderde RoepKursus - Bethal 30 September 2017
As die manne 'n kursus daar wil reel kan julle my skakel en dan kan ons 'n Saterdag vasmaak en dit deurwerk.
Mail my by hein at jaracal dot com of whats-app my op 0824944060