Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Gawie(13mm)
Hero Member
Posts: 6150 Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Post
by Gawie(13mm) » Mon Oct 02, 2017 7:16 am
Dagsê.
Laaaang storie kort: Ek is dringend opsoek na 'n 7 x 57 AI-"reamer" om my 7mm se kamer oor te sny. Nie een van die 5 geweersmede om my, het een nie.
Ek wil graag oor 3 weke Xsssa skiet met die roer.
Bel, epos, Whatsapp, koerier, posduif of stuur 'n tellegram. Ek wag angstig by die draadloos!
Last edited by
Gawie(13mm) on Thu Oct 05, 2017 4:26 pm, edited 1 time in total.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
PWV
Hero Member
Posts: 7343 Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Post
by PWV » Mon Oct 02, 2017 10:17 am
Ek simpatiseer met Gawie. Die smid wat sy Ackley gesny het, het nie so 'n goeie joppie gedoen nie en nou sit hy met die probleem om 'n nuwe kamer gesny te kry.
Sterkte!!
Swede
Hero Member
Posts: 2283 Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Post
by Swede » Mon Oct 02, 2017 10:28 am
Ek voel jou pyn Gawie!! Die .243AI kan seker ook deelneem daar by Xssa of hoe?
And as thy days, so shall thy strength be
DWB
Hero Member
Posts: 6972 Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Post
by DWB » Mon Oct 02, 2017 10:51 am
Ek ken ook van daai klas van bollie.... 80 x 404 doppe later...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Gawie(13mm)
Hero Member
Posts: 6150 Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Post
by Gawie(13mm) » Tue Oct 03, 2017 1:27 pm
Baie dankie aan al my forum vriende dat jul die tyd afgestaan het om met my te simpatiseer. Dit het gekeer dat ek my polse afknaag.
My vriend Heinz het dit sy missie gemaak om my verdriet te verdryf en 'n "reamer" opgespoor.
Dankie maat.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Gian_dP
Hero Member
Posts: 1618 Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Post
by Gian_dP » Tue Oct 03, 2017 1:38 pm
Bly jy het reggekom. Aan wie word die verantwoordelikheid van oorsny toevertrou?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gawie(13mm)
Hero Member
Posts: 6150 Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Post
by Gawie(13mm) » Tue Oct 03, 2017 2:15 pm
Gian_dP wrote: Bly jy het reggekom. Aan wie word die verantwoordelikheid van oorsny toevertrou?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Alfred Smith.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Gawie(13mm)
Hero Member
Posts: 6150 Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Post
by Gawie(13mm) » Thu Oct 05, 2017 1:07 pm
Ai manne.
Die reamer wat aan my beloof is, is toe al die tyd vir 'n standaard 7x57.
Ek soek dus nog 'n Ackley reamer.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
PWV
Hero Member
Posts: 7343 Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Post
by PWV » Thu Oct 05, 2017 3:03 pm
Heinz kan die 7x57 reamer "modify"!
Gawie(13mm)
Hero Member
Posts: 6150 Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Post
by Gawie(13mm) » Thu Oct 05, 2017 3:07 pm
PWV wrote: Heinz kan die 7x57 reamer "modify"!
Oom, Heinz is goed, maar hy kan nie op water loop nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Gian_dP
Hero Member
Posts: 1618 Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Post
by Gian_dP » Thu Oct 05, 2017 3:34 pm
Kan jy nie die standaard reamer gebruik en dan net die ackley deel met n 243AI of tombi reamer klaar maak nie?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gawie(13mm)
Hero Member
Posts: 6150 Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Post
by Gawie(13mm) » Thu Oct 05, 2017 3:42 pm
Gian_dP wrote: Kan jy nie die standaard reamer gebruik en dan net die ackley deel met n 243AI of tombi reamer klaar maak nie?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
In prinsiep ja, maar dan is die kanse baie goed dat die uitkoms sieselfde gaan wees as wat dit nou is.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Gian_dP
Hero Member
Posts: 1618 Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Post
by Gian_dP » Thu Oct 05, 2017 3:50 pm
Gawie(13mm) wrote: Gian_dP wrote: Kan jy nie die standaard reamer gebruik en dan net die ackley deel met n 243AI of tombi reamer klaar maak nie?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
In prinsiep ja, maar dan is die kanse baie goed dat die uitkoms sieselfde gaan wees as wat dit nou is.
Dis waar.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Swede
Hero Member
Posts: 2283 Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Post
by Swede » Thu Oct 05, 2017 4:06 pm
Gawie, seker omdat jy 'n Acley soek en nie 'n Ackeley nie
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
Gawie(13mm)
Hero Member
Posts: 6150 Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Post
by Gawie(13mm) » Thu Oct 05, 2017 4:28 pm
Swede wrote: Gawie, seker omdat jy 'n Acley soek en nie 'n Ackeley nie
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Jy spel net so sleg soos ek.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Gawie(13mm)
Hero Member
Posts: 6150 Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Post
by Gawie(13mm) » Thu Oct 05, 2017 4:37 pm
Van links na regs.
Standaard 243.
243 AI.
7 x 57.
7 x 57 AI.
Let op die ring merke op die 7 x 57 AI se dop, omtrent 6mm onder die nek.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171005/22ac87c977ecc7c2a2c3e940f46d2bb3.jpg
Last edited by
Gawie(13mm) on Sat Oct 07, 2017 6:11 pm, edited 1 time in total.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
LoopSoosStroop
Hero Member
Posts: 1843 Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Post
by LoopSoosStroop » Thu Oct 05, 2017 4:48 pm
Wat presies is die probleem, ek dog jy skiet al die geweer lank soos hy nou is met groot sukses? Hou die doppe nie?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Gawie(13mm)
Hero Member
Posts: 6150 Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Post
by Gawie(13mm) » Thu Oct 05, 2017 5:38 pm
Die kamer het 'n groef in.
Ek het die doppe nou 10 keer geskiet en 3 maal uitgegloei. Na die laaste uitgloei sarsie het die rif op die doppe al meer prominent geword soos ek die doppe in die kamer skiet. In so 'n mate dat die rif in die groef vassit en die doppe deksels moeilik uit die kamer kom. Geweld is al manier.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171005/6840a5f94753880eaa47f0fd9bb31494.jpg
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
DiscoBiscuit
Full Member
Posts: 201 Joined: Tue Jan 25, 2011 7:57 am
Post
by DiscoBiscuit » Thu Oct 05, 2017 6:22 pm
Dis nou vir jou 'n ordentlike strontjie. Gaan redelik loop lengte verloor, of hoe?
Verskoon die dom vraag, kan jy nie die agterste deel van die kamer met 'n " honing tool " bietjie gelyk stryk nie?
Sterkte,
Herman
Sent from my iPad using Tapatalk
Herman Louw
Gawie(13mm)
Hero Member
Posts: 6150 Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Post
by Gawie(13mm) » Thu Oct 05, 2017 6:28 pm
DiscoBiscuit wrote: Dis nou vir jou 'n ordentlike strontjie. Gaan redelik loop lengte verloor, of hoe?
Verskoon die dom vraag, kan jy nie die agterste deel van die kamer met 'n " honing tool " bietjie gelyk stryk nie?
Sterkte,
Herman
Sent from my iPad using Tapatalk
Herman, dit is juis agv. " boer maak 'n plan dat hy lyk soos hy lyk".
Alle aanduidings, deur 'n paar bekwame kenners op die gebied, is dat ek basies die lengte van die nek gaan verloor, plus 'n mil of 2. Ons praat van 9mm op die meeste. Ek sal dan presies op 26 duim staan en niks verander volgens QL nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Heinz Petersen
Hero Member
Posts: 1583 Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Post
by Heinz Petersen » Thu Oct 05, 2017 6:35 pm
Wees nou maar net geduldig en laat die JOB reg doen by Geofry. Hy was tenminste eerlik met jou oor n lap en las job.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
Diesel Dog
Hero Member
Posts: 2331 Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Post
by Diesel Dog » Thu Oct 05, 2017 7:07 pm
Jy sal darem seker met nuwe doppe kan skiet tot jy n ruimer kan kry. As jy die doppe uitgloei moet jy vermy dat die hitte te ver teen dop afbeweeg dat die dop in die area waar die groewe in die kamer is nog hard bly.
DD
joe rocket
Hero Member
Posts: 3326 Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Post
by joe rocket » Thu Oct 05, 2017 7:52 pm
Daar is hy nou! Mnr Gloeiman jy moet luister hoe jy met jou doppe moet maak.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Hein (Haan)
Hero Member
Posts: 1088 Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Post
by Hein (Haan) » Fri Oct 06, 2017 8:06 pm
Gawie help FL Size nie bietjie om die rif terug te druk nie?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Heinz Petersen
Hero Member
Posts: 1583 Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Post
by Heinz Petersen » Fri Oct 06, 2017 10:04 pm
Hein (Haan) wrote: Gawie help FL Size nie bietjie om die rif terug te druk nie?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Nee, dit gaan glad nie help nie. Die groewe is klaar in die kamer gesny. jy gaan net jou tyd en geld mors. Begin van voor af en doen dit reg.
As daar n kort pad was, het die hoofpad daar geloop.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17