Verkoop
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Verkoop
Ek het 'n splinternuwe Rudolph FFP 6-24x50 T6 reticle te koop.
Scope was nog nooit gemount nie en het besluit om eerder nog n NF te koop.
R14 000-00 o.n.c.o
Scope was nog nooit gemount nie en het besluit om eerder nog n NF te koop.
R14 000-00 o.n.c.o
Last edited by James Wright on Tue Nov 07, 2017 10:58 am, edited 3 times in total.
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: FFP Rudolph T1 6-24x50
Hierdie is 'n baie goeie prys vir 'n nuwe teleskoop.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: FFP Rudolph T1 6-24x50
Pieter ek stuur graag via WhatsApp fotos.Aangesien scope nog nuut is lyk he nes die prentjies op Google nog
My selfoon is 083 3agt1 5nul6een.
Bilike offers is baie welkom...
My selfoon is 083 3agt1 5nul6een.
Bilike offers is baie welkom...
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: FFP Rudolph T1 6-24x50
Met 'n Rudolph weet jy nooit wat jy raak Google nie
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- CalMul
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sun Aug 10, 2014 11:24 pm
Re: FFP Rudolph T1 6-24x50
James hoe verkoop jy nou 'n scope wat NF lense in het?
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: FFP Rudolph T1 6-24x50
Manne julle moet koop teen daai prys. Sekere mense se dis net soe goed soos NF...
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: FFP Rudolph T1 6-24x50
op daai noot
R13 000-00
R13 000-00
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3073
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: FFP Rudolph T1 6-24x50
Met daai NF lense kan jy seker die prys bietjie lig...
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: FFP Rudolph T1 6-24x50
Apie wrote:Met daai NF lense kan jy seker die prys bietjie lig...
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Aim small, miss small
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3073
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: FFP Rudolph T1 6-24x50
Net so!Eugene wrote:Apie wrote:Met daai NF lense kan jy seker die prys bietjie lig...
Sent from my SM-G950F using Tapatalk![]()
![]()
Of dalk net noem die chinees in die fabriek het net die verkeerde stickers op die scope geplak....
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: FFP Rudolph T1 6-24x50
R12 500-00
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: FFP Rudolph T1 6-24x50
Is dit die japchinese model met NF lense?
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: FFP Rudolph T1 6-24x50
Nee die Nightforce een met Rudolph stickers

- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: FFP Rudolph T1 6-24x50
Steeds besikbaar...
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: FFP Rudolph T1 6-24x50
R12 000-00
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: FFP Rudolph T1 6-24x50 R12 000-00
wil niemand 'n splinternuwe FFP scope vir 'n bargain koop nie?
- CJNaude
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Thu Aug 25, 2016 7:24 am
Re: FFP Rudolph T1 6-24x50 R12 000-00
Manne...
As daai NF glas is, dan is dit great... {edited...}
Jammer James..
Hannes
As daai NF glas is, dan is dit great... {edited...}
Jammer James..
Hannes
Last edited by CJNaude on Tue Oct 31, 2017 2:01 pm, edited 3 times in total.
BRNO No2 .22LR
Mauser/Boelher Rassant .243win
BRNO ZKK600 270Win
FN Mauser 7.62x51
Mauser 9,3x62
BRNO 30-06
Mauser 8x60
Howa .308 win
CZ75B 9mmP
Skiet reguit en wees veilig.
Mauser/Boelher Rassant .243win
BRNO ZKK600 270Win
FN Mauser 7.62x51
Mauser 9,3x62
BRNO 30-06
Mauser 8x60
Howa .308 win
CZ75B 9mmP
Skiet reguit en wees veilig.
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: FFP Rudolph T1 6-24x50 R12 000-00
CJ , hoe gaan ek nou die scope verkoop kry met daai aantuiging???
Okay boys ek verkoop dus nou 'n mooi shaped paperweight vir R12k...Splinternuut nog nooit op n tafel gewees nie
Okay boys ek verkoop dus nou 'n mooi shaped paperweight vir R12k...Splinternuut nog nooit op n tafel gewees nie
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: FFP Rudolph T1 6-24x50 R11 000-00
R11 000-00...
-
Ali308
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Thu Sep 14, 2017 3:20 pm
Re: FFP Rudolph T1 6-24x50 R11 000-00
Ek vra dalk nou n dom vraag.
Maar kan iemand dalk meer vertel hoe kom Rudolhp by NF uit?
Maar kan iemand dalk meer vertel hoe kom Rudolhp by NF uit?
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: FFP Rudolph T1 6-24x50 R11 000-00
Daar is geen verwantskap nie. Kom uit n kommentaar wat iemand erens op gevreet boek gesit het. Daarna het James se post redelik deurgeloop onder die grappe. Wat Jammer is v James want hy verkoop nou die scope teen n belaglike prys! Man wat hom gaan optel gaan lucky wees.Ali308 wrote:Ek vra dalk nou n dom vraag.
Maar kan iemand dalk meer vertel hoe kom Rudolhp by NF uit?
Iemand wat van Feldskiet hou en FFP wil begin verken gaan moet R10000 bysit om by iets soortgelyk uit te kom
"Failure is NOT an Option"
