R2499
hierdie shotmaker maak no7 hael en het 6 drippers
die masjien werk baie goed en kan jy jou temperatuur beheer
0824916997
shotmaker te koop
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
shotmaker te koop
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: shotmaker te koop
waar is die haelgeweer manne
-
Nowon
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Wed Aug 01, 2012 9:25 am
Re: shotmaker te koop
Hi Blaser, Ons is hier maar het nie geld nie.
Kan ek jou R2000 offer.
Kan ek jou R2000 offer.
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: shotmaker te koop
R2250 IS DIE BESTE wat ek kan doen
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: shotmaker te koop
Dis 'n lekker tool om te hê, maar by my gaan dit 'n wit olifant wees. Ek sal hom graag wil laat werk, maar my tyd gaan in draaibanke in op die stadium.
Kriek
Kriek
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: shotmaker te koop
Weggee prys daai!!!!
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: shotmaker te koop
Nee, ek stem! Dis regtig net jammer my tyd is te min om hom te gebruik.Pvdw wrote:Weggee prys daai!!!!
Kriek
-
Nowon
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Wed Aug 01, 2012 9:25 am
Re: shotmaker te koop
Dankie Blaser vir die shot maker.
Gaan hom mooi laat werk.
Gaan hom mooi laat werk.
