Droom teleskoop

Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Droom teleskoop

Post by Sangoma (IAN) »

S&B PM2
5-45x56
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Droom teleskoop

Post by Diesel Dog »

emdebeer wrote:
Diesel Dog wrote:As ek kleurblind was sou ek seker n RAZOR ook probeer het.

DD
Hahaha. Hoekom sê jy so??

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Die kleur van die afwerking lyk vir my soos die grondlaag maar toe raak die geld op toe los hulle hom net so!

DD
emdebeer
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm

Re: Droom teleskoop

Post by emdebeer »

Diesel Dog wrote:

ImageImageImage Ek dog jy bedoel die glas veroorsaak kleur afwykings of iets. Ek hou nogal van die Razor se kleur... Meer as van die S&B in elk geval.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
emdebeer
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm

Re: Droom teleskoop

Post by emdebeer »

Sangoma (IAN) wrote:S&B PM2
5-45x56
Weet jy wat hulle kos in SA Ian?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Droom teleskoop

Post by Arnold »

Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Droom teleskoop

Post by Diesel Dog »

DD[/quote] Ek dog jy bedoel die glas veroorsaak kleur afwykings of iets. Ek hou nogal van die Razor se kleur... Meer as van die S&B in elk geval.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk[/quote]

Laat die S&B se kleur jou ook dink aan baba stront en botter. "The moral of the story" ons moenie n teleskoop aan sy baadjie takseer nie.

DD
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Droom teleskoop

Post by joe rocket »

++>: Hawke 6x25x50 ++>: Dan het jy nog geld oor om n paar gunne te koop. ;D
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
emdebeer
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm

Re: Droom teleskoop

Post by emdebeer »

Arnold wrote:https://youtu.be/gG3YmO0S7q4

Iets interessant
Dankie Arnold, dit was baie interessant. As mens prys en waarborg in reken wen die Razor dus loshande? Ek is verbaas, was nog altyd geïnteresseerd in die IOR.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
emdebeer
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm

Re: Droom teleskoop

Post by emdebeer »

joe rocket wrote:++>: Hawke 6x25x50 ++>: Dan het jy nog geld oor om n paar gunne te koop. ;D
Ek het nog nooit met 'n Hawke geskiet nie, dankie Joe. Sal bietjie kyk.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Droom teleskoop

Post by Arnold »

Die nuwe ATACR 7-35x56 lyk ook goed
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Droom teleskoop

Post by Arnold »

Wat is beskikbaar?

Nightforce (ATACR)
S&B (PMII en ander)
Vortex (Razor HD GenII)
Valdada IOR (Recon & Crusader)
US Optics B25

Daar is seker nog maar as geld nie n opsie was nie vat ek die Tangent Theta teleskoop. Hierdie klink regtig soos die beste teleskoop wat geld kan koop en dan kort jy natuurlik n paar rand.

http://tangenttheta.com/Model-TT525P

Ook nie te duur teen so $4500 nie :)
emdebeer
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm

Re: Droom teleskoop

Post by emdebeer »

Arnold wrote:Wat is beskikbaar?

Hi Arnold
Ja, dit is seker wat ons van die begin af moes doen. Maak 'n lys... Image
Kan iemand dink aan iets wat nie op Arnold se lys is nie?

Sal nogal lekker wees as mens al daardie scopes eendag op 'n baan kan kry en self kan vergelyk.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Droom teleskoop

Post by Sangoma (IAN) »

Ek dink op die stadium is daar werklik net n handjie vol scopes wat uitstaan. Hierdie scopes is popouler in die US vir n goeie rede.

Razor Gen 2. Twee jaar in n ry gerate die beste scope.
S&B Pm2. All time classic.
Tangent Theta. Baie duur mar bitter goed.
NF Atacr. Ook baie populer.
Kahles 6-24. Nog n n bul.

http://precisionrifleblog.com/2017/03/0 ... -pros-use/

Ek glo met die volgende toets behoort die TT en Atacr 7-35 erens onder die top 5 te wees. Sal interresant wees om te sien watter scopes skuif dan af
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1219
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: Droom teleskoop

Post by Pinkes »

Sangoma (IAN) wrote: Razor Gen 2. Twee jaar in n ry gerate die beste scope.
Sal darem nie se beste nie.Die opname gaan oor wat die Top100 skuts gebruik in PRS so verseker populerste agv kwaliteit vir die prys.
GVC86
Full Member
Full Member
Posts: 185
Joined: Tue Jan 13, 2015 9:29 pm

Re: Droom teleskoop

Post by GVC86 »

emdebeer wrote:
Arnold wrote:Wat is beskikbaar?

Nightforce (ATACR)
S&B (PMII en ander)
Vortex (Razor HD GenII)
Valdada IOR (Recon & Crusader)
US Optics B25

Daar is seker nog maar as geld nie n opsie was nie vat ek die Tangent Theta teleskoop. Hierdie klink regtig soos die beste teleskoop wat geld kan koop en dan kort jy natuurlik n paar rand.

http://tangenttheta.com/Model-TT525P

Ook nie te duur teen so $4500 nie :)
Hi Arnold
Ja, dit is seker wat ons van die begin af moes doen. Maak 'n lys... Image
Kan iemand dink aan iets wat nie op Arnold se lys is nie?

Sal nogal lekker wees as mens al daardie scopes eendag op 'n baan kan kry en self kan vergelyk.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
To Nightforce Beast

Sent from my SM-G610F using Tapatalk
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Droom teleskoop

Post by Sangoma (IAN) »

Pinkes wrote:
Sangoma (IAN) wrote: Razor Gen 2. Twee jaar in n ry gerate die beste scope.
Sal darem nie se beste nie.Die opname gaan oor wat die Top100 skuts gebruik in PRS so verseker populerste agv kwaliteit vir die prys.
Netso ja.
emdebeer
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm

Re: Droom teleskoop

Post by emdebeer »

Sangoma (IAN) wrote:

Hoeveel van hierdie top ouens se keuse van Scope word deur borgskappe bepaal? Speel dit 'n rol?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Droom teleskoop

Post by Smitstertjies »

Moenie die March scopes weggooi nie. Daai PRS toets is gedoen toe die vorige March scopes nog op die ou US Army mill verstellings getrack het en slegte ratings vir tracking gekry het. Nuwe March scopes track op dieselfde verstellings as ander top scopes.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Droom teleskoop

Post by Wouter Roets »

Boys

Noem my maar eentonig, maar n Leupold Mark 8 3.5-25 x 56 FFP M5B2 sal nie te hinnerlik op een van my roere wees nie.

Groetnis
Wouter
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1728
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: Droom teleskoop

Post by 6.5/284Norma »

Ek het die Kahles K624i en is bitter baie gelukkig met hom. Ook heelwat goedkoper as die ander in daai klas.
I'd rather be hunting!

Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
emdebeer
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm

Re: Droom teleskoop

Post by emdebeer »

Smitstertjies wrote:Moenie die March scopes weggooi nie. Daai PRS toets is gedoen toe die vorige March scopes nog op die ou US Army mill verstellings getrack het en slegte ratings vir tracking gekry het. Nuwe March scopes track op dieselfde verstellings as ander top scopes.
Ek weet eintlik bitter min van March scopes af. Die enigste plek waar ek iets oor hulle sien is op Jaracal.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
emdebeer
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm

Re: Droom teleskoop

Post by emdebeer »

Wouter Roets wrote:Boys

Noem my maar eentonig, maar n Leupold Mark 8 3.5-25 x 56 FFP M5B2 sal nie te hinnerlik op een van my roere wees nie.

Groetnis
Wouter
Dankie Wouter. Ek het nogal gewonder hoekom niemand nog Leopold genoem het nie.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Droom teleskoop

Post by Sangoma (IAN) »

emdebeer wrote:
Wouter Roets wrote:Boys

Noem my maar eentonig, maar n Leupold Mark 8 3.5-25 x 56 FFP M5B2 sal nie te hinnerlik op een van my roere wees nie.

Groetnis
Wouter
Dankie Wouter. Ek het nogal gewonder hoekom niemand nog Leopold genoem het nie.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Teen $4800 glo ek nie hy is baie populer nie.
emdebeer
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm

Re: Droom teleskoop

Post by emdebeer »

6.5/284Norma wrote:Ek het die Kahles K624i en is bitter baie gelukkig met hom. Ook heelwat goedkoper as die ander in daai klas.
Ek hoor baie goeie goed van die Kahles.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
emdebeer
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm

Re: Droom teleskoop

Post by emdebeer »

Sangoma (IAN) wrote:
emdebeer wrote:
Wouter Roets wrote:Boys

Noem my maar eentonig, maar n Leupold Mark 8 3.5-25 x 56 FFP M5B2 sal nie te hinnerlik op een van my roere wees nie.

Groetnis
Wouter
Dankie Wouter. Ek het nogal gewonder hoekom niemand nog Leopold genoem het nie.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Teen $4800 glo ek nie hy is baie populer nie.
Sjoe... Wat sal hy hier in SA kos?!?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Post Reply