Watter verkyker?
-
daantjie
Watter verkyker?
Dagse kerels
Wil maar net die manne wat ken n bietjie peil, ek wil graag vir myself n verkyker koop, sommer net vir voels kyk en so aan, hoef nie n helse duur ding te wees soos Leica of Swarovski nie.
Wat kan julle aanbeveel vir goeie kwaliteit teen n billike prys?
Groetnis

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Watter verkyker?
Het beide Nikon en baie ou Pentax beide in 8 x 40 formaat. Helder lense en werk goed in swak lig. Vir vo?l kyk kan mens selfs na sterker vergroting kyk, maar dan verloor mens op die bruikbaarheid vir ander toepassings. Daar is deesdae baie toegepaste platforms vir vo?lkyk soos zoom en enkelbuis verkykers. Die beste is maar om deur 'n paar te gaan loer en dan te besluit wat die beste sig lewer. Maak net seker dat hulle 'n wye fokus bereik het sodat naby teikens nie buite fokus is nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
daantjie
Re: Watter verkyker?
Dankie vir die terugvoer!
Ek "eye" nogal n Nikon Monarch 8x42 of 10x42, smaak my die manne gee hom goeie "ratings".
Soos ek se ek kan nie regverdig om groot geld uit te haal op n "groot naam" een nie.
Ek sien Bushnell is ook redelik geprys, maar n mens wil ook mos nie altyd die goedkoopste koop nie

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Watter verkyker?
Ek het beide die Nikon's gehaad.
Vriend van my het die 8 x 42 oor gevat.
Die 10 x 42 is net so briljant.
Jy sal beslus nie jammer wees oor die belegging in Nikon Monarch verkykers nie.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Watter verkyker?
Daantjie ek het so paar vereistes vir 'n vo?lkyk verkyker.
Wat my aan betref koop ek nie 'n verkyker met grootter as 8X vergrooting nie. Redes diervoor is eenvoudig.
1. Hoe sterker die vergrootting hoe meer stres op jou o?. As jy net vir die Fred op die voerbak in jou tiun wil kyk is 10X reg maar as ky vir die dag uitgaan en in 'n skuiling sit vir 3+ uur en soek na daai Ruigtesanger wat net nie wil uitkom nie stres jou o? meer met sterker vergroottings.
22Jy sat verbaas wees om te siem hoe mens soms bewe as jy nie gemaklik sit/staan nie. Groot vergrootting= groot bewe/"blur"
Die ander aspek wat belangrik vir vo?ls kyk is die min. fokus afstand. Dit help nie jy kan nie nader as 5m. fokus nie. Jy wil darm daai Witkoljanfrederik net hier buite jou bakkie se venster wat so 3m weg is mooi in fokus kry as jy hom vir die eerste keer sien. Dit is darm hoekom jy die naweek op Magoebaskloof gaan kuier het.
Voorste lens deursne? moel liefs 40 of 50mm. wees. Moet nie kleiner as dit koop nie. Dit help baie as lig swak is.
Ek dink daai Nikon 8X42 gaan die ding doen. Kyk net na daai min. fokus afstand. Dis nou as jy gereeld wil vo?ls kyk. Persoonlik koop ek eerder die Nikon as die Bushnell.
Peet

Work to live, don"t live to work
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Watter verkyker?
Daantjie,
Jy kan nie verkeerd gaan met die Nikon Monarch nie. Ek het die 10x42 en is meer as happy. Het al langs manne gekyk met baie duur kykers en ek kon nie eintlik 'n verskil sien nie. Hy is lekker lig, duursaam en fokus baie maklik. Sal hom definitief aanbeveel.

- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Watter verkyker?
Peet,
Goeie raad, ek stem saam oor daai Nikon.

Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
-
daantjie
Re: Watter verkyker?
Dankie kerels!
Ek sien hy kom darem met n lekker waarborg, en my verjaarsdag is in Mei, so ek dink dit sal hom wees, "to me from me"!

rednat
Re: Watter verkyker?
Gaan na plek soos Safari wat verskeie fabrikate en modelle aanhou en vergelyk die goed prakties deur met hulle te kyk.
Jy mag miskien na die tyd bly wees dat jy dit gedoen het.
Jy mag miskien na die tyd bly wees dat jy dit gedoen het.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Watter verkyker?
Daantjie as jy tyd het om rednat se raad te volg moet jy net seker maak jy staan so in, of verkieslik buite die winkel dat jy na 'n oop gebied kan kyk buite die winkel. Moet NIE die toets binne in 'n winkel doen nie! Die lig in winkels is van so aard dat selfs swak verkykers al mooi beelde gee, so pasop daarvoor.
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Watter verkyker?
Steiner
Seker die beste beeld wat ek nog op 'n verkyker gesien het

Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
-
Rfourie
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm
Re: Watter verkyker?
Ek het nou op Huntex by Stefan (Safari & Outdoor) n Nikon Monarch 8x42 gekoop teen R2150.00
Kontak Stefan 082 328 6615, maar shop so bietjie rond, Optics International se prys is ook goed?

- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Watter verkyker?
dagse daantjie
pitsmit hier. ek het so paar jaar terug vir my n verkyker gekoop genaamd buffalo river wat van amerika af kom. hy was maar R600 maar ek kan jou een ding vertel hy kyk n barshou. dis n 8x32 met n 8 grade field angle en my baas het dieselfde vergrating swarofski en al waar die swarofski my pak gee is met daai laaste lig net voor dit heeltemal donker is dan kyk duur een so bietjie skerper maar vir sy prys is dit n great verkyker. kyk so bietjie daar in julle winkels rond vir een en stap uit buite toe met hom jy sal verbaas wees oor sy kwaliteit.
sterkte met jou keuse
pitsmit
uitenhage

Last edited by PITSMIT on Thu Apr 28, 2011 10:52 am, edited 1 time in total.
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Watter verkyker?
Pitsmit

Is dit nie dalk BUFFALO RIVER nie??
Mooi loop
Francois
buffalo creek
Is dit nie dalk BUFFALO RIVER nie??
Mooi loop
Francois
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Watter verkyker?
hallo francois
jy is reg het dit gaan verander in my post. dankie. wat is jou kennis en ondervinding mey daai verkykers. ek het baie respek vir hulle gekry ons is n paar ouens wat van hulle het en almal is baie tevrede met sy helderheid en alles en dit vir daardie prys.
pitsmit
jy is reg het dit gaan verander in my post. dankie. wat is jou kennis en ondervinding mey daai verkykers. ek het baie respek vir hulle gekry ons is n paar ouens wat van hulle het en almal is baie tevrede met sy helderheid en alles en dit vir daardie prys.
pitsmit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Watter verkyker?
Naand Rudolph
Ek het op die skou gekyk na die Rudolph Teleskope. Ek het gehou van wat ek gesien het. Ek is in die mark vir 'n verkyker. Jy oorweeg nie dalk om 'n 8 vergroting te laat maak nie. Ek kyk ook bietjie vo?ltjies en die vo?l manne s? die 8 vergroting is die beste.
Groete
Ek het op die skou gekyk na die Rudolph Teleskope. Ek het gehou van wat ek gesien het. Ek is in die mark vir 'n verkyker. Jy oorweeg nie dalk om 'n 8 vergroting te laat maak nie. Ek kyk ook bietjie vo?ltjies en die vo?l manne s? die 8 vergroting is die beste.
Groete
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Watter verkyker?
PITSMIT
My ondervinding van die verkykers is nie goed nie, ek het vir my Seun een gekoop vir die gebruik op die veldskiet boogbaan, ongeveer 5 jaar terug, hy het dit vir n wyle gebruik, maar jy ken ook die jongmanne, dit verkyker was maar redelik straf behandel en later wou die twee gedeeltes, links en regs, nie meer sinkroniseer nie, die eenkant was altyd half uit fokus, die handelaar waar ek dit gekoop het, het dit replace met n nuwe, maar helaas het hierdie een ook nie lank gehou nie, en is met dieselle probleem terug handelaar toe, die nuwe een wat ons gekry het, le nog net so in die kas, en my seun gebruik nou reeds 4 jaar lank n LEOPOLD sonder enige probleme.
Weet die twee verkykers is nie in dieselle prysklas nie, en kan nie vergelyk word nie, kan ook net byvoeg dat ek het ook gereken die BR het n baie goeie beeld vir sy prys.......

Het ook bietjie na Steiner gekyk, smaak my hy is so halfpad tussen Nikon en die groot kanonne, Swarovski en Leica.
Hier in Kanada is die Nikon Monarch 10x56 wat ek na kyk 500 CAD (Kanadese dollar). Dan is die Steiner so in die 1000+ CAD prysvlak, en dan die Swarovski en Leica 2000+ CAD. Hulle se mos maar "you get what you pay for", maar ek glo darem nie die Steiner gaan 500 dollar beter kyk as die Nikon nie, so ek gaan maar vasstaan by hom.
Hopelik is die belastinggaarder my goedgesind die jaar, dan koop ek sommer gou-gou
Groetnis.

- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Watter verkyker?
Ek stem saam oor die Steiner v?rkyker. Hulle is een van die sagste op die oog v?rkykers waarmee ek nog gekyk het. Hulle is wel so bietjie duurder, maar is elke sent werd. Steiner is bekend vir hul v?rkykers al vir baie jare, en dit is al wat hulle maak. Hulle spesialiseer daarin.
In die meer bekostigbare klas is die Nikon baie mooi. Ek het n Vortex v?rkyker gewen by die Vrystaat ope so 3 jaar gelede, en hy is ook regtig baie mooi en helder, en kan ek hom ook aanbeveel.
As ek geld spaar gehad het, sou my eerste keuse definitief die Steiner gewees het. Kyk net deur een, en sien die verskil.

Dagse manne
Ek het toe die naweek knie gebuig en vir my Nikon Monarch 10x56 gekoop! Moet se ek is beindruk met die gehalte van die outjie, stewig aanmekaar gesit, en in my beskeie opinie is die beeld wat hy gee puik.
Veral met swak lig kom hy tot sy reg, selfs in die donker trek hy n helse lot lig in, dis seker maar die 56mm se manier daai!
Net jammer ek sit BAIE ver bosvark se kind hier in Kanada, ek kan dink ek sal sommer daglig maak van n maanlig daar in die Bosveld!

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Watter verkyker?
Net vir die manne wat so steiner laaik, ek sien Kloppers in bloem hardloop n special op hulle. Hulle dalk n lui gee.
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Watter verkyker?
Is dit n teleskkop of verkyker wat jy daar in die koue wereld gekoop het?daantjie wrote: Dagse manne
Ek het toe die naweek knie gebuig en vir my Nikon Monarch 10x56 gekoop! Moet se ek is beindruk met die gehalte van die outjie, stewig aanmekaar gesit, en in my beskeie opinie is die beeld wat hy gee puik.
Veral met swak lig kom hy tot sy reg, selfs in die donker trek hy n helse lot lig in, dis seker maar die 56mm se manier daai!
Net jammer ek sit BAIE ver bosvark se kind hier in Kanada, ek kan dink ek sal sommer daglig maak van n maanlig daar in die Bosveld!
Groetnis
Nikon Monarch is puik produk reeks.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
daantjie
Re: Watter verkyker?
Verkyker gekoop. Nog nie die roer opgeneem hierso nie, hulle is maar vol kakkies met skiet hierso. Roer kry is maklik maar hulle beheer die wild wat jy kan skiet geweldig streng met lotery en als.
Hulle gee net n sekere hoeveelheid "tickets" uit per streek per seisoen, en jy kan dan net daai wild skiet waarvoor jy n "ticket" het. Plus al die wild behoort aan die staat, hier is nie so iets soos n wildsplaas nie.

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Watter verkyker?
+1 oom Pieta....Piet Breedt wrote: Ek stem saam oor die Steiner v?rkyker. Hulle is een van die sagste op die oog v?rkykers waarmee ek nog gekyk het. Hulle is wel so bietjie duurder, maar is elke sent werd. Steiner is bekend vir hul v?rkykers al vir baie jare, en dit is al wat hulle maak. Hulle spesialiseer daarin.
In die meer bekostigbare klas is die Nikon baie mooi. Ek het n Vortex v?rkyker gewen by die Vrystaat ope so 3 jaar gelede, en hy is ook regtig baie mooi en helder, en kan ek hom ook aanbeveel.
As ek geld spaar gehad het, sou my eerste keuse definitief die Steiner gewees het. Kyk net deur een, en sien die verskil.
Manne hierie Steiners is wonderlike goeters. Het self nou eers by Safari werklik begin aandag gee aan hulle en ek kan nie dink dat daar n beter verkyker op die mark beskikbaar is as jy die prys in gedagte neem nie. Sy optics (top of the range Steiner, die Discovery) vergelyk met die Leica, Swarov en Zeiss.
Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus