Leopold vx3
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Leopold vx3
My VX3 6.5-20x50 LR target met varmint kruishaar is te koop vir R14000. Ek wil opgradeer na n ander scope vir die bel afstand skiet geweer.
Posgeld vir koper.
Pm my jou nommer dan stuur ek vir jou foto's
Posgeld vir koper.
Pm my jou nommer dan stuur ek vir jou foto's
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Leopold vx3
Daai koordlose foon van jou kan dan nie verder as 90 meter bel nieHeinz Petersen wrote:My VX3 6.5-20x50 LR target met varmint kruishaar is te koop vir R14000. Ek wil opgradeer na n ander scope vir die bel afstand skiet geweer.
Posgeld vir koper.
Pm my jou nommer dan stuur ek vir jou foto's
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Leopold vx3
Fotos
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Leopold vx3
Prys verlaag na R13000
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Leopold vx3
Prys verlaag na R11500. Posgeld ingesluit.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Leopold vx3
Bargain.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Leopold vx3
stem Jason , nou raak dit 'n winskoop !!!
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Leopold vx3
Gee my asb n opsie tot Moreoggend.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Leopold vx3
Opsie goedgekeur.Riebeeker wrote:Gee my asb n opsie tot Moreoggend.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Leopold vx3
Stuur asb vir my jou nommer sodat ek vir jou met die koper in kontak kan sit.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 477
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
-
Shaker
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Mon Sep 16, 2013 9:42 am
Re: Leopold vx3
Hi, Laat weet indien die koop nie deur is nie, ek stel ook belang.
Dankie
Dankie