SWAROVSKI X5I 5-25X56 PL 1/8 MOA
SUNSHADE AND FLIPUP CAPS INCLUDED
R40000
PLEASE WHATSAPP 0833799608
SCOPE IS BRAND NEW
SWAROVSKI X5I - R40000
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1382
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: SWAROVSKI X5I - R40000
Welkom Wouter. Lees asb forum reëls en stel jouself voor.wouter bishop wrote:SWAROVSKI X5I 5-25X56 PL 1/8 MOA
SUNSHADE AND FLIPUP CAPS INCLUDED
R40000
PLEASE WHATSAPP 0833799608
SCOPE IS BRAND NEW
Groete
Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: SWAROVSKI X5I - R40000
Wouter se advertensie is legit. Hy is lank genoeg lid om te mag adverteer.snakker wrote:Welkom Wouter. Lees asb forum reëls en stel jouself voor.wouter bishop wrote:SWAROVSKI X5I 5-25X56 PL 1/8 MOA
SUNSHADE AND FLIPUP CAPS INCLUDED
R40000
PLEASE WHATSAPP 0833799608
SCOPE IS BRAND NEW
Groete
Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1382
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: SWAROVSKI X5I - R40000
Skuus, ek het net die 1 post gesien - nie hoe lank gelede hy gejoin het nieGeno wrote:Wouter se advertensie is legit. Hy is lank genoeg lid om te mag adverteer.snakker wrote:Welkom Wouter. Lees asb forum reëls en stel jouself voor.wouter bishop wrote:SWAROVSKI X5I 5-25X56 PL 1/8 MOA
SUNSHADE AND FLIPUP CAPS INCLUDED
R40000
PLEASE WHATSAPP 0833799608
SCOPE IS BRAND NEW
Groete
Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
-
wouter bishop
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Tue Jul 05, 2016 7:14 am
Re: SWAROVSKI X5I - R40000
Middag manne ek bly in hermanus en verkies postnet maar ander reelings kan gemaak word.
eks besig om huis te bou en dit is duurder sport as jag hahahahah
whatsapp vir fotos scope mekeer niks en as jy goeie glas soek vir nag skiet of teiken is die een vir jou, prys is so laag omdat ek geld nodig het vir (vrou) se goed in huis nie omdat ek wil nie.
eks besig om huis te bou en dit is duurder sport as jag hahahahah
whatsapp vir fotos scope mekeer niks en as jy goeie glas soek vir nag skiet of teiken is die een vir jou, prys is so laag omdat ek geld nodig het vir (vrou) se goed in huis nie omdat ek wil nie.
-
wouter bishop
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Tue Jul 05, 2016 7:14 am
Re: SWAROVSKI X5I - R40000
Prys verlaag na R38000
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: SWAROVSKI X5I - R40000
Opsie asb
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: SWAROVSKI X5I - R40000
Dankie Wouter die opsie was vir my vriend Jannie...hy het met jou gepraat...hy vat homCarelG wrote:Opsie asb
