Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Vriende van my het n boog jag plaas so 80km van af Polokwane Daar was drie elande wat baie gepla het. .al die voer opvreet en jag al die ander wild weg..
My n goeie halwe sekond gevat om ja te sê toe hulle my vra of ek belang stel om hulle te kom skiet
Bul een. .eers met die boog...en toe met die geweer omdat ek oor my skoot getwyfel. ..was onnodig gewees
Jy sien mos hoe vet ek is
Ek het daai bulle gekry teen R9000 stuk
Fotos is bedrieglik...die eerste bul was amper 30kg swaarder as die tweede een
Hulle was klaar verkoop voordat hulle al gehang het.
Die wild wat my kinders geskiet het was vir oom Hansie gewees...die plaas eienaar