Verbale aanval deur n GREENIE.

Post Reply
Prado
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Wed Mar 01, 2017 10:15 am

Verbale aanval deur n GREENIE.

Post by Prado »

Het ek nou n verrassing gehad vanoggend. n Dame kom vanoggend by my werk aan om n kwotasie vir skade op haar kar te kry. Sy het skaars in die ontvangs ingekom en is daar uit met die spoed van wit lig. Ek kry haar by haar kar, reg om te ry. Vra haar wat fout is..........wat my n " jaw dropper gegee het"

Vertel sy my, sy het gesien ek het Jagters tydskrifte op my tafel vir kliente om te lees. " so jy moet n jagter wees en ek ondersteun geen jagter nie. Toe kom die greenie toespraak van hoe sleg ons is, en ek moenie die bewarings storie begin nie.

Ek vra haar toe wat se vleis eet sy? Nee, maar dit is nie soos jag nie. Ek vertel haar toe sy moet by n "abattoir" n draai gaan. Dit 10 keer erger.

Die mense praat uit totale onkunde

Wel, op die uiteinde het die job ook sy boude gesien oor n tydskrif
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Verbale aanval deur n GREENIE.

Post by FHM »

Ek sou die sakie so hanteer het. Bel haar en se jy sal haar karretjie verniet doen. Gooi so koppie of twee suiker in die olie!
Nee regtig, as jy kan uitvind wat haar adres is pos haar elke maand jou klaar geleeste jag tydskrif ^-^
Last edited by FHM on Fri Aug 11, 2017 2:14 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 757
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Verbale aanval deur n GREENIE.

Post by Springkudu »

FHM wrote:Nee regtig, as jy kan uitvind wat haar adres is pos haar elke maand jou klaar geleeste jag tydskrif ^-^
:laugh: :laugh: :laugh: ;D ;D ;D
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
Prado
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Wed Mar 01, 2017 10:15 am

Re: Verbale aanval deur n GREENIE.

Post by Prado »

FHM wrote:Ek sou die sakie so hanteer het. Bel haar en se jy sal haar karretjie verniet doen. Gooi sp koppie of twee suiker in die olie!
Nee regtig, as jy kan uitvind wat haar adres is pos haar elke maand jou klaar geleeste jag tydskrif ^-^
Ek reken alle manne in die paneelklop bedryf jag, sy het haar opinie en ek myne. As ek haar kar moes regmaak sou hy seker n paar ekstra duike gehad het :laugh: :laugh:
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 956
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Verbale aanval deur n GREENIE.

Post by OosKaapJagter »

Dit is gewoonlik die "grênd" anties wat so redeneer: dieselfde mense wat leerbekleedsel wil hê in daardie karretjie.

Jy wil in elk geval nie so kliënt hê nie. Dit is die tipe wat met niks tevrede is nie; wat jou naam sal beswadder en jou dan nog loop dagvaar oor sy ontevrede met die diens was. Gee haar 'n verwysing na jou grootste vyand toe.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Verbale aanval deur n GREENIE.

Post by LUAN »

Klink my sy moet n bietjie boerewors kry...
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Verbale aanval deur n GREENIE.

Post by Harambe »

Jy sien, ons maak gewoonlik die fout om hulle te behandel asof hulle 'n geldige punt maak. Die enigste ding wat jy moet doen is om vir hulle te lag. Want as sy sien sy kry iets reg, gaan sy dit weer probeer op 'n ander plek.
Of so iets
User avatar
Bushwack
Full Member
Full Member
Posts: 151
Joined: Tue Feb 05, 2013 4:14 pm

Re: Verbale aanval deur n GREENIE.

Post by Bushwack »

LUAN wrote:Klink my sy moet n bietjie boerewors kry...

++>: klink vir my ook so
Patrick Reynecke

Dream...Discover...Experience...
Prado
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Wed Mar 01, 2017 10:15 am

Re: Verbale aanval deur n GREENIE.

Post by Prado »

LUAN wrote:Klink my sy moet n bietjie boerewors kry...

Nou lekker gelag, gelukkig het jy nie "biltong" gesê nie
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Verbale aanval deur n GREENIE.

Post by FHM »

Prado wrote:
LUAN wrote:Klink my sy moet n bietjie boerewors kry...

Nou lekker gelag, gelukkig het jy nie "biltong" gesê nie
NEE ! http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=97&t=59673
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2141
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Verbale aanval deur n GREENIE.

Post by Ds J »

Common sense en intelligensie het niks met mekaar te doen nie. En daar is 'n tamatie verskil tussen "ek dink/voel" en "ek weet".

Optrede soos hierdie is gewoonlik gegrond in emosies en kan net verander word wanneer die betrokke persoon wil dink daaroor en bereid is om saam te gaan jag.

Jy kan natuurlik heeltemal stout wees en na die volgende jagtog vir haar 'n pakkie rugsteaks aflewer.
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Verbale aanval deur n GREENIE.

Post by Jake1 »

Sy gaan nooit anders voel nie ons ook nie, dis maar water oor n eend se rug en n snaakse storie om die vuur.... Dit klink inelkgeval soos n kliënt wat jou sou moeilikheid gee oor diens ens... mense wat oordeel het ons nie nodig nie.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
308Win
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm

Re: Verbale aanval deur n GREENIE.

Post by 308Win »

My opinie:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Klein Chris
Hero Member
Hero Member
Posts: 612
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm

Re: Verbale aanval deur n GREENIE.

Post by Klein Chris »

Oogarts het geen geweer/jag tydskrifte nie maar sy is gun vriendelik. Ouens daag sommer op met geweer of 2 vir oog toets of teleskoop spesifieke bril. Sy praat net vinnig en mooi as ander kliente in ontvangs snak na hulle asems as hulle die gunne sien

Sny by n vrou hare wat n mans haar kapper besigheid het. Geen pyne met geweer/jag tydskrifte nie
Post Reply