http://www.outdoorlife.com/blogs/big-bu ... SOC&dom=fb
Die manne met die blou camo gaan seker stry?



Daar word die spyker met die regte hamer ingeslaan!Viking wrote: As jy stil sit en goed versteek is werk blou klere net so goed soos enige camo - dis my 2c

Stem!!!THOMAST wrote:Daar word die spyker met die regte hamer ingeslaan!Viking wrote: As jy stil sit en goed versteek is werk blou klere net so goed soos enige camo - dis my 2c


Is daar dan nie "some method in the madness" van die ouens oorsee wat in die bosse met rooi klere jag nie?tripodmvr wrote:Ek jag in my blou camo - al werk dit nie om my te laat wegsmelt in die bos nie, sal ek hopelik nie sommer raakgeskiet word nie.

Oom PWV vind seker vooraf uit watter kleur die jagbakkie is om met die 'omgewing' te blend?PWV wrote:Stem!!!THOMAST wrote:Daar word die spyker met die regte hamer ingeslaan!Viking wrote: As jy stil sit en goed versteek is werk blou klere net so goed soos enige camo - dis my 2c

