Dankie vir die waarhyd....Eugene wrote:Ek sien nie baie "kwaliteit" wapens soos Steyr's en Sauer's op LA skietbane nie. Ek sien wel baie Howa en Rem700 aksies....
Groetnis

Dankie vir die waarhyd....Eugene wrote:Ek sien nie baie "kwaliteit" wapens soos Steyr's en Sauer's op LA skietbane nie. Ek sien wel baie Howa en Rem700 aksies....

+1Eugene wrote:Ek sien nie baie "kwaliteit" wapens soos Steyr's en Sauer's op LA skietbane nie. Ek sien wel baie Howa en Rem700 aksies....


Wouter Roets wrote:Hallo Leroy
Ek gaan my verstout en se dat die 6.5 Creedmoor verseker kan tel as een van die heel beste langafstand kalibers. Ek is bereid om hierdie stelling te verdedig met sowel as feite en ondervinding.
Cappy waar kom jy daaraan dat die 260 Rem die Creed klop met windskuif?
Groetnis
Wouter






Op papier hou n 260 meer H2O as die Creedmoor maar beide lanseer n 140gn Koel teen basies dieselfde spoed uit n 24" loop, so die Creed is virseker bietjie meer "effecient"Capt. Oblivious wrote:Wouter Roets wrote:Hallo Leroy
Ek gaan my verstout en se dat die 6.5 Creedmoor verseker kan tel as een van die heel beste langafstand kalibers. Ek is bereid om hierdie stelling te verdedig met sowel as feite en ondervinding.
Cappy waar kom jy daaraan dat die 260 Rem die Creed klop met windskuif?
Groetnis
Wouter
Spoed oupa spoed, as al 2 dieselfde koel skiet sal die 260 mos meer spoed kan maak met die res dieselfde.
Lyk my die Tswane toe trek vat aan jou

CappyCapt. Oblivious wrote:Moontlik maar die 260 se dop hou meer water so vol spoed sal die 260 vinniger wees as die creed. Ek gebruik al n ruk nie meer regtig quick loads nie maar julle is welkom om my verkeerd te bewys



Wouter Roets wrote:Cappy
Bring maar so swart botteltjie saam as betaling vir daai interne balsistiek lessie wat jy nou gekry asook jou vrou. Laasgenoemde is van uiterste belang! Tyd dat ek ook darem die kruiertjie vir n slag met jou kan geniet.
Groetnis
Wout

Wouter Roets wrote:CappyCapt. Oblivious wrote:Moontlik maar die 260 se dop hou meer water so vol spoed sal die 260 vinniger wees as die creed. Ek gebruik al n ruk nie meer regtig quick loads nie maar julle is welkom om my verkeerd te bewys
Laat hierdie huidige Lichtenburger en toekomstige Pretorianer jou nou vandag iets leer. Die twee rondtes het om alle praktiese doeleindes dieselfde dopkapasiteit, maar en hier is die groot een die 6.5 Creedmoor het meer beskikbare dopkapasiteit as die 260 Rem as beide koeels teen dieselfde TPL gelaai is. Dit was juis een van die hoof kreterias van ontwerp met die 6.5 Creemoor, dat hy in n kort aksie sowel as AR platform moet tot sy volle potensiaal kan funksioneer.
So onthou bietjie in die toekoms dat dit altyd gaan oor beskikbare dopkapasiteit nadat die koeel geseat is en nie die dopkapasiteit van n lee dop nie. n Goeie voorbeeld hiervan is Pierre van der Walt se 458 African wat van onderskeidelik 85mm en 91mm TPL'e gebruik kan maak afhangende van die aksie wat gebruik word. Hulle maksimum snelhede is nie dieselfde nie al is die dopkapasiteit dieselfde.
So in kort sit die 6.5 Creedmoor tussen die 260 Rem en die 260 Rem Ackley Improved in beide nodesnelheid en maksimum spoed. Maar in werklike wereld kloof ons absoluut nou hare en is die eksterne balistiek basies identies.
Die Creedmoor bly vir my n uitstekende goed deurdenkte ontwerp wat die meeste vereistes van n langafstand rondte se boksies tiek, veral in ag genome ons beskikbare poeiers hier in SA. Destyds toe ek vir die eerste keer oor die rondte gelees het, het hy vir my baie sin gemaak en die drie gewere wat ek tot nou toe in hom gehad het het die opgewondenheid van my deur en deur bevestig. Dit is n great rondte wat verseker in my oe al die hype verdien wat hy ontvang.
Groetnis
Wout







