Sellier&Bellot ammo in jaggewere
-
Wildeboer
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Sellier&Bellot ammo in jaggewere
Enige opinies oor die "brand", ek kan 'n klompie ammo oorneem by n vriend wat se loop uitgeskiet is en hy wil nou n nuwe geweer/kaliber koop.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Sellier&Bellot ammo in jaggewere
Ek het al S&B in my 223, 243 en 7x64 probeer. Geen uitsonderlike groepe geskiet nie, maar behoort vir jag te werk. Koeëls is maar soortgelyk aan PMP, behalwe vir die GROM, wat 'n "bonded" koeël is. Doppe is blykbaar beter as PMP.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Wildeboer
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Re: Sellier&Bellot ammo in jaggewere
Baie dankie, ek lees uiteenlopende opinies op hul, veral op die 223 kaliber.
Party manne kla dat die primers te hard is ens maar sê weer dat die doppe beter as PMP is...
Party manne kla dat die primers te hard is ens maar sê weer dat die doppe beter as PMP is...
Last edited by Wildeboer on Sat Aug 05, 2017 8:51 pm, edited 1 time in total.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Sellier&Bellot ammo in jaggewere
My broer het hulle in sy 270 gebruik, seker 5 bokse uitgeskiet was baie happy met hulle
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: Sellier&Bellot ammo in jaggewere
Watwou
Neem dit oor vir 'n redelike prys en skiet dit.
Dit is standaardgraad fabrieksammo, maar werk.
My 308 skiet 1" groepe daarmee. En soos reeds gemeld, punte soortgelyk aan gewone PMP. Wat ook die werk doen waarvoor hulle gemaak is.
Neem dit oor vir 'n redelike prys en skiet dit.
Dit is standaardgraad fabrieksammo, maar werk.
My 308 skiet 1" groepe daarmee. En soos reeds gemeld, punte soortgelyk aan gewone PMP. Wat ook die werk doen waarvoor hulle gemaak is.
-
Wildeboer
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Re: Sellier&Bellot ammo in jaggewere
Baie dankie, ek gaan dit oorneem en gebruik
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Sellier&Bellot ammo in jaggewere
Grom is n solid base koeël. Hy is nie bonded nie.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Sellier&Bellot ammo in jaggewere
Nico, jy is reg. Koeël is soos Rhino saamgestel. Lood voor in soliede koper skag.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br