Ou doppe met primers in

Post Reply
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Ou doppe met primers in

Post by Sako75 »

Manne,

Ek sal bietjie advies waardeer.  Ek het ruk terug klomp 270 Sako en Norma doppe gekoop by 'n ou oom wat van sy goed laat gaan het.  Die doppe is reeds voorberei en reg vir herlaai met die primers reeds in en alles.  Wat my bekommer is dat die primers al 8 jaar in die doppe sit sonder dat die doppe herlaai is en ek nie kan vasstel watter primers dit is nie en die oom kan ook nie onthou nie?  Kan mens die doppe net so gebruik (met al die onsekerheid kan ek nie dink dis OK nie?)  Of moet mens van voor af begin?  Hoe kry mens 'n lewendige primer uit 'n dop?

Sien uit na advies.  Dankie!
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Ou doppe met primers in

Post by Jagtersdok »

Sako ek sal dit nie netso laai nie.

Jy het een van 2 opsies.

opsie 1, gooi water of olie in die dop en maak die primer so onskadelik en dan decap jy die primers uit.

Opsie 2, druk die doppe in jou roer en skiet die primers. nou weet jy verseker die primers is onskadelik. Size soos normaal

Ek doen altyd opsie 2 want ek het gesien hoe primer nadat dit water gekry het nogsteeds gevuur het.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Ou doppe met primers in

Post by Sako75 »

Neels,

Baie dankie. Ek dink dis veilige en sinvolle advies.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Ou doppe met primers in

Post by blaser »

neels is seker reg maar ek het al baie primers net so lewendig in die pres weer uitgedruk n primer doen niks as jy hom van bo af uitdruk
ek sal ook eers n paar van daardie doppe laai en toets alvoorens ek sommer al die primers uitdruk ek is oortuig hulle sal mooi werk
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Ou doppe met primers in

Post by Monrique (SJ) »

Sako75

Maak soos Jagtersdok gese het, moenie met n primer speel nie. As jy nie weet watse primer dit is, moet hom nie gebruik.

Groetnis
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Ou doppe met primers in

Post by Jagtersdok »

Primers wat 8 jaar aan die elemente bloot getsel is, gaan nie konstant perform nie.
Veral as jy ook nie werklik die roer ken kamer grote wanneer die ding begin druk wys etc is dit dwaas om met goed te speel wat jy nie weet wat dit is nie.
Ek het ook al primers uit gepress wat lewendig was in my vroee dae, tot 'n vriend van my enetjie gehad het wat loop, toe stop ek daai praktyk en weet hoekom die manne s? dit is beter om dit nie so te doen nie

DIT IS ONVEILIGE PRAKTYK OM LEWENDIGE ONTSTEKERS MET MATRYS UIT TE DRUK EN MOET NIE PROMOFEER WORD OP PUBLIEKE FORUM NIE
Last edited by Jagtersdok on Fri May 27, 2011 9:28 am, edited 1 time in total.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Ou doppe met primers in

Post by blaser »

ja so is elke ou geregtig op sy eie mening en is niks gepromofeer nie maar slegs n persoonlike meening uitgedruk wat tog  die gebruik is van deelname in n openbare form
daar is imers aan die begin gese jy stelling is seker die regte een
die rooi laat my sommer skrik
User avatar
Wismit
Hero Member
Hero Member
Posts: 576
Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm

Re: Ou doppe met primers in

Post by Wismit »

Ek moet s? ek het ook al baie keer die lewendige primer net so uitgedruk sonder enige probleme.
MAAR EK SAL DIT NIE WEER DOEN NIE !!![/font]  :-[
.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Ou doppe met primers in

Post by 243Songdaug »

Nie 'n goeie idee nie - dit kan lei tot vet pret.

Daar is 'n veilige werkswyse wat ek 'n tyd terug in 'n Lyman herlaai handleiding gesien het - dit behels die gebruik van 'n lengte pyp wat oor die ram geplaas word, het dit al gedoen, maar dis so 'n groot beslommernis dat dit my gevoel id dat die kool nie die sous werd is nie.

Te veel PT vir te min pret.

Songdaug 
Dont tell me, show me......
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Ou doppe met primers in

Post by Jagtersdok »

Sondaug

Ek dink ook primers is cheap genoeg, Daai R100 vir 200 doppe se primers, maar ek weet wat ek doen is verseker die moeite werd as wat jy in die donker rond tas of speel met jou o
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Ou doppe met primers in

Post by Christo »

Net iets interresant wat met my gebeur het. Ek sit een aand en "pull" punte met een van daai blou hammers. Die volgende oomblik klein bang en die slagdoptref die ceiling in my kantoor. Ek het liggies my gat afgeskrik maar daardie bang het nie die kruit in die dop ontbrand nie. Het iemand anders al so iets oorgekom?

Ek is nou nogals skrikerig vir die blou hammertjie.  :o
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Ou doppe met primers in

Post by Kalahari »

Christo

Ek het ook lank terug een van daai hamertjies gebruik om staalpunte van surplus mil amo te "pull", vriend wat kom kuier om te jag se my toe ek moet nie die hamer gebruik nie, nie veilig nie. Ek het toe maar gestop en die staalpunte met tang gegryp nadat die rondte se punt bokant die press se gat met die skroefdraad uitgesteek het, trek dan die handvatsel af en die punt (koeel) kom dan maklik uit.

Doen dit nie meer nie, want surplus 5.56 ammo is op, het gelukkig nie die ding soos jy oorgekom nie. Weet net nie wat maak mens nou as jy punte trek wat jy weer wil gebruik nie. Dit is egter nie so morsig met die kruit wat uit die hamertjie kom nie. Gedink ek deel die een.

Groete

Kalahari
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: Ou doppe met primers in

Post by erx »

V@k Christoe, het nou lekker gelag, maar ek sou ook 'n nuwe onnie moes aantrek as dit met my gebeur het.
Ek het ook die hammer lank gebruik maar koop toe RCBS se bullet puller met 'n klomp collets vir die verskillende kalibers.
Hy werk soos 'n droom, geen skade aan punt en al die kruit bly net so in die dop.

Groete
erx
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Ou doppe met primers in

Post by blaser »

JA DAAI RCBS BULLET PULLER WERK SOOS N DROOM
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Ou doppe met primers in

Post by Christo »

erx wrote: V@k Christo(e),
erx
C H R I S T O....... maar ek het half toe gevoel toe daai primer afgaan.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Post Reply