Bou van 243 Ackley
- Karooklong
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Sat Jun 08, 2013 4:58 pm
Bou van 243 Ackley
Manne gee asb raad. Pêl van my wil 243 AI laat bou op 'n K98 aksie.
Wat sal julle aanbeveel in
loop:
lengte van loop:
twist:
kolf:
wie sal jou Ackley bou:
Hy gaan geweer uitsluitlik gebruik uit skietstoel in nag !
Waarteen skiet julle 'n 75 gr Vmax ?
Soos altyd dankie vir die raad !
Wat sal julle aanbeveel in
loop:
lengte van loop:
twist:
kolf:
wie sal jou Ackley bou:
Hy gaan geweer uitsluitlik gebruik uit skietstoel in nag !
Waarteen skiet julle 'n 75 gr Vmax ?
Soos altyd dankie vir die raad !
Karooklong
.22 Oberndorf Mauser dikloop
.243 K98 met Ferlach loop
.308 Howa Varminter
7.62 x 51 RSA Musgrave
9mm CZ P07
12 Boor CBC Pompaksie
.22 Oberndorf Mauser dikloop
.243 K98 met Ferlach loop
.308 Howa Varminter
7.62 x 51 RSA Musgrave
9mm CZ P07
12 Boor CBC Pompaksie
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: Bou van 243 Ackley
PJ laat hy sommer met Izak by Trueworx praat, hy ken van Ackley.
Groete
Groete
- vbd
- Full Member

- Posts: 207
- Joined: Wed Mar 06, 2013 9:16 am
Re: Bou van 243 Ackley
+1 vir Izak jy sal sy dag maak!
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Bou van 243 Ackley
PJ
Mens bou nie akkurate gewere op 'n K98 nie.
Mens bou nie akkurate gewere op 'n K98 nie.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Bou van 243 Ackley
Gaan hy voer uit n k98?
-
TianEbersohn
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Thu Jul 07, 2016 3:33 pm
Re: Bou van 243 Ackley
wlm, kan jy dalk redes gee hoekom mens nie 'n akkurate geweer op 'n K98 kan bou nie?
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Bou van 243 Ackley
Arnold
Al my Ackleys voer uit n M98 tipe aksies sonder enige probleme. Dit is juis die aksie wat die minste probleme sal he in die departement.
Groetnis
Wout
Al my Ackleys voer uit n M98 tipe aksies sonder enige probleme. Dit is juis die aksie wat die minste probleme sal he in die departement.
Groetnis
Wout
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Bou van 243 Ackley
Izaak ook my 223 gesny, niks probleme...
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Bou van 243 Ackley
Ekskuus tog??wlm wrote:PJ
Mens bou nie akkurate gewere op 'n K98 nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Bou van 243 Ackley
Dankie manne, wou net kyk wat spring uit as ek die klip in die bos gooi.
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Bou van 243 Ackley
Pasop die manne gooi jou dalk terug met jou klip
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1842
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Bou van 243 Ackley
Jis James, dink nou hoe sou hy geskiet het as dit 'n Howa aksie was?James Wilson wrote:Ekskuus tog??wlm wrote:PJ
Mens bou nie akkurate gewere op 'n K98 nie.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering