SAJWV Thabazimbi Skiet Kompetisie 22 Julie 2017
- Jakkels 223
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Wed Sep 11, 2013 1:09 pm
SAJWV Thabazimbi Skiet Kompetisie 22 Julie 2017
More aan almal,
SAJWV Thabazimbi bied weer die jaar n skiet kompetisie op 22 Julie 2017 aan.
Aangeheg is die Advertensie vir die kompetisie
Groete en dankie vir jul belangstelling
Jackie van Rooyen
SAJWV Thabazimbi bied weer die jaar n skiet kompetisie op 22 Julie 2017 aan.
Aangeheg is die Advertensie vir die kompetisie
Groete en dankie vir jul belangstelling
Jackie van Rooyen
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: SAJWV Thabazimbi Skiet Kompetisie 22 Julie 2017
Sien julle daar
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: SAJWV Thabazimbi Skiet Kompetisie 22 Julie 2017
Weer tyd om daai klippe witter te skiet
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: SAJWV Thabazimbi Skiet Kompetisie 22 Julie 2017
Gekalibreerde 350 settings doen goed op die baan 
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: SAJWV Thabazimbi Skiet Kompetisie 22 Julie 2017
Manne, hierdie is voorwaar n baie lekker kompetisie! Ek was laas jaar daar en het dit baie geniet, alhoewel ek heeltemal uit die bus uit geval het met n silencer wat geclip het.....eish!
Die organisasie was ook great.
Sien julle weer die jaar.
Die organisasie was ook great.
Sien julle weer die jaar.
- Jakkels 223
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Wed Sep 11, 2013 1:09 pm
Re: SAJWV Thabazimbi Skiet Kompetisie 22 Julie 2017
Middag almal,
Die tyd vir die kompetisie kom nou vinnig nader.
Die pryse vir die ope klas is nou al bekend.
Vir die juniors O/13 het ons die volgende pryse:
1ste prys - .22 geweer (ouer/voog sal bevoegdheid moet he om wapen te kan lisensieer)
2de prys - Damascus staal mes
3de prys - Duursame koplig & Leopold mes
Ons is tans besig om te reel vir n goeie 1ste prys vir die Dames
Groete en dankie

More Almal,
Vir die manne/Dames wat die kompetisie gaan bywoon, n skut mag met meer as een kaliber/wapen kom skiet. Die skut mag net nie as hy/sy besig is om n baan te skiet van geweer verwissel nie.
Hoop om jul daar te sien.
Groete
Jackie

- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: SAJWV Thabazimbi Skiet Kompetisie 22 Julie 2017
Wat sou die rede wees hiervoor? Hoekom sal iemand bv van geweer verander?
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
-
Hendrik van Zyl
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Wed Jul 30, 2014 11:43 am
Re: SAJWV Thabazimbi Skiet Kompetisie 22 Julie 2017
Goeie dag
Is dit moontlik dat julle vir ons die uitslae van die naweek se kompetisie kan opsit asb.
Hendrik
Is dit moontlik dat julle vir ons die uitslae van die naweek se kompetisie kan opsit asb.
Hendrik
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: SAJWV Thabazimbi Skiet Kompetisie 22 Julie 2017
As ek reg onthou was 880/900 die wenscore.
Dis fynskiet!
Dis fynskiet!
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: SAJWV Thabazimbi Skiet Kompetisie 22 Julie 2017
Was die Johan Lottering wat gewen het?
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: SAJWV Thabazimbi Skiet Kompetisie 22 Julie 2017
Netso ja
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: SAJWV Thabazimbi Skiet Kompetisie 22 Julie 2017
Deon De Villiers het gewen.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: SAJWV Thabazimbi Skiet Kompetisie 22 Julie 2017
voet fout
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- Jakkels 223
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Wed Sep 11, 2013 1:09 pm
Re: SAJWV Thabazimbi Skiet Kompetisie 22 Julie 2017
More Almal,
Wil net vir almal wat daar was dankie se vir jul teenwoordigheid, dit word onsettend baie waardeer!!
Ek glo ek behoort so teen Donderdag die uitslae kan op sit, of anders sal dit vroeg volgende week wees.
Hoop jul het die skiet geniet!
Nagmaals dankie

More,
Hier is die uitslae vir die dag se skiet, almal wie hul tel kaartjies ingehandig het is gelys.
Gee asb jul terugvoer of dit nou positief of negatief is.
Sal jul daarvan hou as die kompetisie voor of na die die jag seisoen gehou word?
Was die inskrywings gelde te hoog?
waarop kan ons verbeter?
Dankie vir jul ondersteuning en terugvoer
Jackie van Rooyen
Hier is die uitslae vir die dag se skiet, almal wie hul tel kaartjies ingehandig het is gelys.
Gee asb jul terugvoer of dit nou positief of negatief is.
Sal jul daarvan hou as die kompetisie voor of na die die jag seisoen gehou word?
Was die inskrywings gelde te hoog?
waarop kan ons verbeter?
Dankie vir jul ondersteuning en terugvoer
Jackie van Rooyen
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Deon de Villiers
- Full Member

- Posts: 114
- Joined: Fri Dec 28, 2012 3:23 pm
Re: SAJWV Thabazimbi Skiet Kompetisie 22 Julie 2017
Jackie en dink julle het 'n baie lekker resep. Dit was 'n besondere lekker skiet. Goeie variasie van posisies, teikens en afstande. As ons 'n wind gehad het sou al die lang skote nogal moelik wees maar dis deel van skiet. Hou dit so.
Die inskrywingsgeld is nie te veel in vergelyking met ander soortgelyke skiete nie.
Soos gese, laat weet ons vroegtydig direk van volgende skiete sodat ons kan help met die verspreiding en bemarking
Die inskrywingsgeld is nie te veel in vergelyking met ander soortgelyke skiete nie.
Soos gese, laat weet ons vroegtydig direk van volgende skiete sodat ons kan help met die verspreiding en bemarking
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: SAJWV Thabazimbi Skiet Kompetisie 22 Julie 2017
Jackie, ek hou van kompetisies waar daar min inskrywings is en dinge vinnig en vlot verloop ipv van waar daar 250 skuts is en mens sit ure op 'n skietpunt voor jy skietkans kry. Ek geniet die thaba skiet baie en gelukkig weet almal nie hoe mooi julle pryse is vir slegs R350 inskrywing nie, anders sou daar sekerlik meer mense wees.
Hierdie jaar se skiet was die beste een nog, mens het die veldskiet gevoel gekry al was daar bane op die skietbaan en die buitengewone gonge was ook iets nuuts. Hoop om julle weer volgende jaar te sien.
Hierdie jaar se skiet was die beste een nog, mens het die veldskiet gevoel gekry al was daar bane op die skietbaan en die buitengewone gonge was ook iets nuuts. Hoop om julle weer volgende jaar te sien.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
-
nols
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Mon Jul 11, 2011 8:46 pm
Re: SAJWV Thabazimbi Skiet Kompetisie 22 Julie 2017
Ek dink die vakansie het die skiet bietjie gekelder! As ons hom volgende jaar
nie weer in die vakansie hou nie dan sal ons seker so paar skuts ekstra op die baan kry!
Hoeveel mense van jaracal wou kom skiet,maar moes gaan jag of vakansie hou saam die familie?
nie weer in die vakansie hou nie dan sal ons seker so paar skuts ekstra op die baan kry!
Hoeveel mense van jaracal wou kom skiet,maar moes gaan jag of vakansie hou saam die familie?