Goeie more menere.
Martin hier. Ek skiet 308win en 300wsm. Herlaai ook self.
Glo ons gaan almal lekker gesels, en dankie dat ek mag deel wees van die groep.
Groetnis
Nuwe Lid
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Nuwe Lid
Welkom Martin, jy sal baie leer hier.
Waar woon jy? Sit dit sommer in op jou profile dan weet almal.
Geniet dit!!
Waar woon jy? Sit dit sommer in op jou profile dan weet almal.
Geniet dit!!
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7