Wereld Rekord Springbok

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Wereld Rekord Springbok

Post by BLOK »

Ek het hierdie foto en skrywe vanaf n maat gekry weet iemand iets daarvan

Blok

It looks like the world record and was shot in the Khomas Hochland in Namibia on the farm Prospect. The guy who shot this springbok in the 70 s died last week his name was Bennie Steenkamp. He died of alzheimer and was 69.

[img width=560 height=374]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 0834_n.jpg[/img]
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Wereld Rekord Springbok

Post by Jagtersdok »

Daai is morsige horings
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
tobie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Sun Nov 15, 2009 12:40 pm

Re: Wereld Rekord Springbok

Post by tobie »

ek onthou daai bok opi voorblad van jag tydskrif magnum.kan verkeerd wees dink dit was so1998.kan so biejie van die storie onhou

dit was darm maar n mooi bok daai :)
Jy kan maar hardloop, maar ek sien jou!!!
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Wereld Rekord Springbok

Post by Jagtersdok »

Ek dink as man daai meneer in jou scope sien dan begin die hartjie ekstra sterk klop want jy weet hier is iets special
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Wereld Rekord Springbok

Post by BLOK »

Voorwaar n meneer stel horings, ek wou net seker maak dat dit nie weer gephotoshop is nie kry deesdae so baie daarvan.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Wereld Rekord Springbok

Post by Geno »

Daai is 'n hengse bok! Sy lengte is 19 3/8" !!!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Wereld Rekord Springbok

Post by Witpietskiet »

Ek het die voorreg gehad om daai stel horings in oom Bennie se huis te sien, dit is rerig iets besonders.
Oom Bennie het n baie lekker kamp plek op sy plaas en ons het n paar keer daar gaan kamp, was baie lekker.

Mooi rus oom Bennie.
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7548
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Wereld Rekord Springbok

Post by Wouter Roets »

Ag manne

As ek daai stel horings in my scope sien bekak ek my! Sal my scope seker moet afdraai na kleiner vergroting toe om hom in te kry!

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Wereld Rekord Springbok

Post by baboonstalker »

Nou wat vir 'n ding is 'n "wereldrekord" springbokhoring? ek sal maar tevrede wees met die Afrika rekord vir 1/10de van die prys. ;)
KLASIE
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Wed Sep 16, 2009 3:08 pm

Re: Wereld Rekord Springbok

Post by KLASIE »

Daai is amper onnatuurlik groot , maar as ek hom in die scope kry sal dit bokkoors van die ergste graad wees
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Wereld Rekord Springbok

Post by Frederik »

Baie netjies in die Khomas van alle plekke ek sou weer dink die wereld rekord sou uit DAMARA kom of so plek.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Wereld Rekord Springbok

Post by Dawid »

Wouter Roets wrote: Ag manne

As ek daai stel horings in my scope sien bekak ek my! Sal my scope seker moet afdraai na kleiner vergroting toe om hom in te kry!

Groetnis
Wout
HAHAHAHAHAHA Ja Wouter dis waarheid....ek sal ook soos die omie vir die antie gese het.....Vrou gee my n skoon onderbroek, ek het myself nou liederlik vir n leeu vererg.

Dis pragtige horings daai, dit lyk amper of die springbok lus gehad het om n rooibok te word.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Wereld Rekord Springbok

Post by Jaco Swart »

Manne.

Ek sal nie omgee om ook so bokkie in my leeftyd te skiet nie. Ek sal tot tevrede wees met '17" bokkie.

Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Wereld Rekord Springbok

Post by DawieKotze »

Mensig! Ek wonder of dit een of ander afwyking is??

As hy geteel het, moet daar mos nog sy gene rondloop?
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
Post Reply