Loop lewe op 300.

Post Reply
300Winmag

Loop lewe op 300.

Post by 300Winmag »

Wat se lewe kan ek uit my loop verwag - ek skiet nie nou so warm soos die geweer kan gaan nie maar
is besig om op te gaan soos ek hom gewoond raak. Ek het nou net besef ek het die geweer nou 5
maande en ek het al oor die 300 honderd skote geskiet - en ek is nou eers opgewarm.

Se maar ek skiet nog so 400 hierdie jaar - dan is ek op 700, 2 jaar op 1500.

Gee my die goeie nuus - ek gaan nog jare kan skiet ...
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Loop lewe op 300.

Post by Jagtersdok »

Dit gaan als afhang watse tipes groepe jy wil skiet of meer en deels watse akuraadheid vir jou goed genoeg is.
As jy nie bench rest groepe konstant wil skiet nie, jy laai die ding nou nie dood warm nie en jy skiet nie klomp skote vinnig kort op mekaar dat daai keel smelt nie kan jy hele paar jaar skiet. Het nou die dag ander man se 300 Gelaai hy beweer hy het al oor die 3000 skote deur die loop, ek het 20mm groep met gemak op 100meter geskiet. so ja dit is om te vra hoe swaar is die kar op petrol, die vraag wat jy eintlik moet vra is hoe swaar is jou voet en wat is in jou o? nog aanvaarbare ekonomies.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Loop lewe op 300.

Post by blaser »

ludwig
wie het vir jou die borescope gedoen
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Loop lewe op 300.

Post by blaser »

ludwig
dankie
waar kry mens vir dirk in die hande
300Winmag

Re: Loop lewe op 300.

Post by 300Winmag »

So 3000 plus skote - 4 tot 5 jaar - neewat ek kan daarmee saam leef.  ;D Ek was net bang ek moet
stadiger met die skiet of dat dit met my jag gaan in meng!! :o
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Loop lewe op 300.

Post by blaser »

ludwig
dankie waar is hanover is daai klein dorpie in die karoo
ek wonder of daar nie iemand nader aan pta is nie
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Loop lewe op 300.

Post by blaser »

dankie
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Loop lewe op 300.

Post by Francois Marais »

Remington

Enige gunsmith wat sy geld werd is behoort n borescope te he, ek het gedink om myslef een te koop, maar hulle is duur, so R8000 toe ek wou koop, maar die shop waar ek werk het een, so ek is nou gesort.....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Post Reply