Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Noorde
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Tue Jul 04, 2017 12:28 pm

Nuwe lid

Post by Noorde »

Hallo almal.

Baie dankie vir die flinke terugvoer en lidmaatskap. My naam is Johan. Ek bly in Bloubergstrand en het 'n liefde vir jag, skiet, hengel, messe en cycads, maar veral vir mense met passie.

Hoop en vertrou ek gaan sommer baie hier leer.
Mooi dag
User avatar
Jan Meiring
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Mon May 08, 2017 7:53 am

Re: Nuwe lid

Post by Jan Meiring »

Welkom Johan, ek was nog altyd bang vir die roes van gewere by die see.
Wat se maatreëls pas julle daar toe of is ek onnodig bang.
In Pretoria gebruik ek 'n ingeboude waaier in my instapkluis wat spesifiek uitblaas. So word die lugdruk in die kluis marginaal verminder wat roes teëwerk. Ek hoor party geweeerliefhebbers gebruik ook die hitte van gloeilampe om vogtigheid uit te werk
Jan Meiring
Pretoria
Noorde
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Tue Jul 04, 2017 12:28 pm

Re: Nuwe lid

Post by Noorde »

Dankie Jan

Ja dit is maar 'n probleem. Die manne gebruik maar sommer 'n kombinasie van ligte, waaiers ,skoon nappies, silica korrels, enigiets wat vog verminder.
Ek vind die beste is om gereeld die gewere met olielappie af te vee en te gebruik, werk maar die beste.

Groete
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Nuwe lid

Post by Jurgen Visser »

Welkom Johan , is jy die Johan wat saam Bakhofen toe was nou met ons ?
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe lid

Post by Gawie(13mm) »

Noorde uit die suide; baie welkom op Jaracal. ;D

Boland groete.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Noorde
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Tue Jul 04, 2017 12:28 pm

Re: Nuwe lid

Post by Noorde »

Dankie manne.
Nee Jurgen wens ek was.
Dankie Gawie. Dis maar 'n bynaam wat ek as kind gekry het daar in Rustenburg.
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Nuwe lid

Post by Jake1 »

Welkom ek deel ook jou belangstelling in broodbome.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
Noorde
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Tue Jul 04, 2017 12:28 pm

Re: Nuwe lid

Post by Noorde »

Dankie Jake.
Gelukkig hou hulle mooi hier met al die waterbeperkings.
User avatar
neef
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm

Re: Nuwe lid

Post by neef »

Welkom Johan jy bly in n mooi deel van die werld

Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
User avatar
dawiec
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am

Re: Nuwe lid

Post by dawiec »

welkom!!
Post Reply