6.5 Creedmoor met Nosler 140gr RDF punt

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Smit@50
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm

6.5 Creedmoor met Nosler 140gr RDF punt

Post by Smit@50 »

Naand manne.
Ek het die koële gister gekoop en gaan toets die groepering was ongelooflik.ek het sewe ladings gelaai twee van elk om spoed te kry sodat ek bietjie op Ql kan speel . Volgens by berekenig kan ek 43.1 laai dan is ek op node en nog onder maks druk. Kan julle ook asb vir my kyk wat kry julle.
Kruit S365 lot 084 /15
Primer CCI 200
Dop vol 53.6
Punt 140gr RDF nosler
Tpl 73 mm jump is dan .50mm
Spoed gemeet met Labradar.
40.5. 2620
41 2657
41.5 2695
42 2709
42.5 2764
43 2808
43.5 2856

Julle hulp sal waardeer word.
Hier is n foto van groep 12 skote.

Het iemand dalk die bullet file van die RDf punte ?
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
Smit@50
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm

Re: 6.5 Creedmoor met Nosler 140gr RDF punt

Post by Smit@50 »

Sorry manne hier is foto//uploads.tapatalk-cdn.com/20170701/e7339c388003dd9ecb0b6794a3ff96f1.jpg

Sent from my SM-N910C using Tapatalk
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: 6.5 Creedmoor met Nosler 140gr RDF punt

Post by Hansieslim »

bump...vir bullet file
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: 6.5 Creedmoor met Nosler 140gr RDF punt

Post by Pvdw »

As daar nie 1 is nie kry die nodige data en skep self 1. Dit gaan jou nie 15min vat nie. Dit help jou ook sommer om QL beter te kan werk.

Jy sal verbaas wees om te sien hoeveel rak koeëls jy moet verander in hul files omdat hulle nie reg is nie so om dit te leer is handig vir die toekoms.
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: 6.5 Creedmoor met Nosler 140gr RDF punt

Post by Jean Marais »

Pvdw wrote:As daar nie 1 is nie kry die nodige data en skep self 1. Dit gaan jou nie 15min vat nie. Dit help jou ook sommer om QL beter te kan werk.

Jy sal verbaas wees om te sien hoeveel rak koeëls jy moet verander in hul files omdat hulle nie reg is nie so om dit te leer is handig vir die toekoms.
Daarmee stem ek saam. Ek kontrolleer maar altyd die mates van die werklike koeëls in my hand met die data op QL, en pas dan aan as dit nodig is.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: 6.5 Creedmoor met Nosler 140gr RDF punt

Post by Swede »

Jean Marais wrote:
Pvdw wrote:As daar nie 1 is nie kry die nodige data en skep self 1. Dit gaan jou nie 15min vat nie. Dit help jou ook sommer om QL beter te kan werk.

Jy sal verbaas wees om te sien hoeveel rak koeëls jy moet verander in hul files omdat hulle nie reg is nie so om dit te leer is handig vir die toekoms.
Daarmee stem ek saam. Ek kontrolleer maar altyd die mates van die werklike koeëls in my hand met die data op QL, en pas dan aan as dit nodig is.
Meet jy dan die koels se lengte en gewig?
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: 6.5 Creedmoor met Nosler 140gr RDF punt

Post by Pvdw »

Meet jy dan die koels se lengte en gewig?
Lengte veral ja.

het noudie dag gespeel en op 'n boat tail afgekom in 7mm as ek reg onthou waarvan die boat tail nie op die file aangabring is nie so soms sluip sulke goed in. ;D
Post Reply