Go Bokke!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Go Bokke!
Ek vra nie veel nie. Net 'n wen; al is dit met een punt. 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Barry Loock
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm
Re: Go Bokke!
Gaan hard wees
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Go Bokke!
En wat 'n wen was dit nie. van die beste bok rugby weer in jare.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Go Bokke!
Ongelooflik lekker om weer te sien hoe die groen en goud wen!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Go Bokke!
Bokke speel weer vir mekaar, die passie is terug, maar o d@nner kan iemand nie vir Elton sê hy moet 'n plan maak met sy hare nie!
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Go Bokke!
Beslis. Kan ons nie maar diesefde vra vir Mostert nie...joe rocket wrote:Bokke speel weer vir mekaar, die passie is terug, maar o d@nner kan iemand nie vir Elton sê hy moet 'n plan maak met sy hare nie!
Hulle is nog nie op standaard nie, maar dis al beter as laasjaar...
Mooi aand!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Go Bokke!
Dankie vir die wen Bokke!!!
Vir die manne wat kla oor die Bokke se haarstyle:"Kry iets anders om oor te kla!"
Vir die manne wat kla oor die Bokke se haarstyle:"Kry iets anders om oor te kla!"
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Go Bokke!
Vir manne op daardie ouderdom is hulle haarstyle baie belangrik. Ek was ook destyds daar met lang hare en blow dry elke oggend. Kon nie nie wag na weermag om weer my hare lank te laat groei nie, nou skeer ek sommer self my hare no3, daar is in elk geval nie meer baie nie. Baie gemakliker.
Ek wonder wat het daar in die Springbokkamp gebeur. Lyk my hulle het so skaam gekry oor verlede jaar, selfs Kolisi het dit gesê, dat die spelers besluit het genoeg is genoeg. Dalk het hulle Coetzee oor die vingers getik.
Ek wonder wat het daar in die Springbokkamp gebeur. Lyk my hulle het so skaam gekry oor verlede jaar, selfs Kolisi het dit gesê, dat die spelers besluit het genoeg is genoeg. Dalk het hulle Coetzee oor die vingers getik.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Go Bokke!
Die Leeu manne het hom mooi laat verstaan, genoeg is genoeg met daai stormer speel patroon
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Go Bokke!
Dink die groot verskil kom in by Zwandile stick wat met Franco Smith vervang is.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Go Bokke!
Ek dink jy het 'n punt beet.Swede wrote:Die Leeu manne het hom mooi laat verstaan, genoeg is genoeg met daai stormer speel patroon
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Selfs die Stormers gedy onder 'n "Leeu" spelpatroon. Die manne lyk ook vol rugby, soos die ouer garde altyd sê.
My vrou was erg bekommerd oor my, tydens die wedstryd. Ek het nie een keer 'n kragwoord gebruik of die skeidsregter 'n "boks" genoem nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 502
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: Go Bokke!
Brenden Venter en Franco smith en dan Warren
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Go Bokke!
As Johan Ackerman dit kon reg kry met no name brand spelers,dan kan ou allister seker ook wakker skrik en dit lyk of hy het, daai manne op die veld is vol talent hulle moet net toegelaat word om hulle natuurlikke talent te beoefen en so gekies word dat hulle mekaar komplementeer op die veld, soos Naas en Nick se daar moet n sekere struktuur gevolg word maar die spelers moet die game self lees en aanpas. Go bokke hardloop rugby was nog altyd mooi rugby.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Go Bokke!
Daai no name spelers is dan die einste Leeus wat ou Allister nou bietjie leer van rugby speel. Dit smeer af op almal.vossie1 wrote:As Johan Ackerman dit kon reg kry met no name brand spelers,dan kan ou allister seker ook wakker skrik en dit lyk of hy het, daai manne op die veld is vol talent hulle moet net toegelaat word om hulle natuurlikke talent te beoefen en so gekies word dat hulle mekaar komplementeer op die veld, soos Naas en Nick se daar moet n sekere struktuur gevolg word maar die spelers moet die game self lees en aanpas. Go bokke hardloop rugby was nog altyd mooi rugby.
And as thy days, so shall thy strength be
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Go Bokke!
+ 100, ek raak skoon hartseer as ek dink wat die bulls en stormers kon gewees het met n goeie coach soos ackerman, op papier is stormers en bulls kookwater maar op die veld is hulle net nog een poepol se game plan.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Go Bokke!
Dus 'n jammerte, kom ons hoop dat John Mitchell se idees en denkwyse 'n verskil gaan maak by die Bulle!vossie1 wrote:+ 100, ek raak skoon hartseer as ek dink wat die bulls en stormers kon gewees het met n goeie coach soos ackerman, op papier is stormers en bulls kookwater maar op die veld is hulle net nog een poepol se game plan.
And as thy days, so shall thy strength be
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Go Bokke!
My hart is warm, nie die mooiste game nie maar om die vreugde en kameraderie te sien onder die spelers is ongelooflik, niemand kan kla dat hulle ooit alleen was in die laaste games nie support was heeltyd da. Nou kan ons net voortbou en ons het ongelooflikke waarde toevoeging met ons reserves. Go Bokke my hart is bly.

-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Go Bokke!
Reg, manne, maar ek ys by die gedagte dat die All Blacks om die hoek loer!! Soos my vriend, Heinz, altyd sê, dit gaan nie ligte musiek wees nie!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Go Bokke!
Nes oom daar sê, maar Australië en Argentinië is reg om kafgedraf te word.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Go Bokke!
Ons het nog baie werk, maar ten minste het ons nou bietjie positiewe gees in ons span, maar soos julle se All Blacks is niemand se maat nie, hulle is darem nie unbeatable nie.
- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: Go Bokke!
NZ kan tans teen twee spanne gelyk speel en nog steeds met 'n bonuspunt wen...
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp

