Howa transformasie

henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Howa transformasie

Post by henning »

Dirkvh wrote:
Wilhelimoes wrote:Ekt n vraag, eks mal oor die kort loop van die howa. Ek self wil dit doen maar hoe weet jy dat jou wapen nog akkuraat gaan wees? En hoe beinvloed dt jou spoed op di patroon?
Akkuraatheid bly steeds dieselfde as voor die verkorting.

Die loop lengte het absoluut GEEN impak op die spoed van die patroon nie, maar die koeel is wel bietjie stadiger. ;D

Dit wil my voorkom of die 155gr Nosler CC so teen 2 500-2550fps die loop verlaat.
Wat is die veskil tussen n patroon en n koeel?

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 902
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Howa transformasie

Post by Andre308 »

Patroon/ronte is n dop met slagdop kruit en n koeel in.

Die vinnigste wat my patrone is, is waneer hulle in my kar se boot saam ry. Dus maak loop lengte ook nie n verskil aan my patrone nie.
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Howa transformasie

Post by Heinz Petersen »

Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 902
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Howa transformasie

Post by Andre308 »

Heinz Petersen wrote:Andre, hier is die verskil.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 926#p47265
Dankie Heinz,

Ek was darm nie van die pad af met my teorie nie...
GVC86
Full Member
Full Member
Posts: 185
Joined: Tue Jan 13, 2015 9:29 pm

Re: Howa transformasie

Post by GVC86 »

tripodmvr wrote:
Wilhelimoes wrote:Ekt n vraag, eks mal oor die kort loop van die howa. Ek self wil dit doen maar hoe weet jy dat jou wapen nog akkuraat gaan wees? En hoe beinvloed dt jou spoed op di patroon?
Ek het dan die spoed potensiaal in my post gewys? Ek sou nie noodwendig na die swaerder koele kyk nie. In die orde 150-165 behoort goed te werk in die buksie.

Korter lope is meer rigied en soms meer konstant akkuraat as langer lope. Hoe korter die loop hoe nader kom die akkurate nodes ook aan mekaar - min dryfmiddel verandering bring jou gouer op die volgende node.
Naand Oom,

Wat kan ons verwag uit n 16,5" loop met 175gr nosler custom comps? En watse kruit sal oom voorstel, 355?

Ek en n vriend wil die selfde projek aanpak.

Groete
George

Sent from my SM-G610F using Tapatalk
Post Reply