Sightron S3 (ZERO STOP)
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
Hoekom ka jy nie ons bestaand turrets modify nie?
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
Want daar sal altyd n d**s wees wat sal kla. Vandat jy op my turret gewerk het skiet my roer nou skeef, of die scope se buis is nou gebuig of so iets....JohanvB wrote:Hoekom ka jy nie ons bestaand turrets modify nie?
As jy eendag jou scope wil verkoop kan jy hom oorspronklik verkoop, of sou hy moet terug gaan vir herstelwerk kan die oorspronklike turret terug gesit word.
BAIE BELANGRIK -
As die manne eie gate begin boor sal die scopes nie gedek word onder waarborg nie. Met sy oorspronklike turret is dit n ander storie sonder enige probleme.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
Lyk goed!Sangoma (IAN) wrote:Hier gaan ons manne
Hier is my idee, die proto tipe werk bitter goed!
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
Ek sal ook een neem Ian. Vir 600, nie 800.
Francois Vogel
Francois Vogel
Francois Vogel
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
Francois Naidoo, jy kan bly wees ons is pelle.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
daai saaaitron van my track so swak ek wil sommer twee turrets opsit. Die glas maak darem op daarvoorSangoma (IAN) wrote:Francois Naidoo, jy kan bly wees ons is pelle.
Francois Vogel
Francois Vogel
-
Berra .204
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
Ek sal ook in 3 belangstel. Een sfp 6-24x50 in mrad
Een ffp 6-24x50 in moa
Een 8-32x56 in moa
Het julle manne nognie planne dat die turrets nie so maklik perongeluk uitgestel word nie. Ek sukkel baie met myne, veral in die aand agter op bakkie. Moet elke keer seker maak die turret is op zero voor ek skiet.
Dankie
Een ffp 6-24x50 in moa
Een 8-32x56 in moa
Het julle manne nognie planne dat die turrets nie so maklik perongeluk uitgestel word nie. Ek sukkel baie met myne, veral in die aand agter op bakkie. Moet elke keer seker maak die turret is op zero voor ek skiet.
Dankie
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
EK sekondeer die voorstel!Francoisv wrote:Ek sal ook een neem Ian. Vir 600, nie 800.
Francois Vogel
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
Waar betaal ek?
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
Ek sal ongelukkig eers finale pryse kan plaas as ek die prys op die turrets het. Dalk sal dit so rapsie goedkoper wees, hang net af.
-
MrFive
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Thu Mar 27, 2014 12:54 pm
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
Hi Ian,
You can put me down for one as well.
André
You can put me down for one as well.
André
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
Wil net hoor as daar parte verander word met 'n produk sonder die maker se goedkeuring nie, verval die waarborg nie?. Soos ' chip in 'n kar te sit en dit uit te haal as dit vir 'n diens gaan. Ek vra dit om nie snaaks te wees nie maar bloot om vas te stel as die maker later hiervan te kenne kom hulle nie die waarborg sal steun nieSangoma (IAN) wrote:Want daar sal altyd n d**s wees wat sal kla. Vandat jy op my turret gewerk het skiet my roer nou skeef, of die scope se buis is nou gebuig of so iets....JohanvB wrote:Hoekom ka jy nie ons bestaand turrets modify nie?![]()
![]()
![]()
As jy eendag jou scope wil verkoop kan jy hom oorspronklik verkoop, of sou hy moet terug gaan vir herstelwerk kan die oorspronklike turret terug gesit word.
BAIE BELANGRIK -
As die manne eie gate begin boor sal die scopes nie gedek word onder waarborg nie. Met sy oorspronklike turret is dit n ander storie sonder enige probleme.
Last edited by Swede on Fri Jun 23, 2017 1:18 pm, edited 1 time in total.
And as thy days, so shall thy strength be
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
In die polities korrekte wêreld waarin ons lewe moet jy toestemming he vir alles wat jy doen ,jy kan selfs n strafskop teen jou kry as jy poep in die skrum.Ek kan aan meer tegniese redes dink hoekom die stelsel nie die vervaardiger sal flous as dit by n waarborg eis sou kom nie , dink aan die merke wat iemand met hoëhakskoene sal maak op n sagte oppervlakte.Swede wrote:Wil net hoor as daar parte verander word met 'n produk sonder die maker se goedkeuring nie, verval die waarborg nie. Soos ' chip in 'n kar te sit en dit uit te haal as dit vir 'n diens gaan. Ek vra dit om nie snaaks te wees nie maar bloot om vas te stel as die maker later hiervan te kenne kom hulle nie die waarborg sal steun nieSangoma (IAN) wrote:Want daar sal altyd n d**s wees wat sal kla. Vandat jy op my turret gewerk het skiet my roer nou skeef, of die scope se buis is nou gebuig of so iets....JohanvB wrote:Hoekom ka jy nie ons bestaand turrets modify nie?![]()
![]()
![]()
As jy eendag jou scope wil verkoop kan jy hom oorspronklik verkoop, of sou hy moet terug gaan vir herstelwerk kan die oorspronklike turret terug gesit word.
BAIE BELANGRIK -
As die manne eie gate begin boor sal die scopes nie gedek word onder waarborg nie. Met sy oorspronklike turret is dit n ander storie sonder enige probleme.
DD
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
Net so. Geen rede om te stress oor waarborg nie. Tensy jy nou self begin gate boor en per ongeluk n gat in die main tube boor en die ding so wil terug stuur Sightron toe.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
Dan is die Kaap hollandsSangoma (IAN) wrote:Net so. Geen rede om te stress oor waarborg nie. Tensy jy nou self begin gate boor en per ongeluk n gat in die main tube boor en die ding so wil terug stuur Sightron toe.
And as thy days, so shall thy strength be
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
Manne, hou op stres.
Om daai doppie te vervang is soos om ander wieldoppe op jou Valiant te sit. Meer kosmeties van aard. Die enigste verskil is dat jy gaan wonder hoekom jy dit nie al lankal gedoen het nie. Hou op om te karring en maak Ian se bestelboek vol.
Om daai doppie te vervang is soos om ander wieldoppe op jou Valiant te sit. Meer kosmeties van aard. Die enigste verskil is dat jy gaan wonder hoekom jy dit nie al lankal gedoen het nie. Hou op om te karring en maak Ian se bestelboek vol.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Rikuss
- Full Member

- Posts: 158
- Joined: Sun Jun 30, 2013 10:27 am
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
More more,
Is die Zero stop turrets al beskikbaar? Wil ook 1 bestel asb.
Is die Zero stop turrets al beskikbaar? Wil ook 1 bestel asb.
.22 , 22 Hornet, 243 Win, 7x57 , 308 Win,375 H&H, Martini Henry, 12 boor, 410, 9mm
-
the kid
- Sr. Member

- Posts: 283
- Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
Laat weet as jy prys het, ek sal ook in twee belang stel. se net gou ek het nou nie my scope voor my nie. sal die selfde cap werk vir elevasie sowel as windage?
Glock 19, Ruger m77 mkii ss 30-06, BSA .22, 12g ss, Lee Enfield.303, Ruger m77 mkii VT 25-06, Savage LRP .260 rem, Krico.222, Beretta 12g semi auto, Sako 6mm PPC, Zoli 20 GA.
- Jan Nel
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Mon Oct 17, 2011 9:48 am
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
Ek sal ook een vat
Groete
Groete
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 903
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
As jy zero stop op windage sit, dan kan jy net een kant toe dail vir wind. Sou net werk as die wind elke keer van selfde kant af waaithe kid wrote:Laat weet as jy prys het, ek sal ook in twee belang stel. se net gou ek het nou nie my scope voor my nie. sal die selfde cap werk vir elevasie sowel as windage?

-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3074
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
Of skiet net ander kant toe....Andre308 wrote:As jy zero stop op windage sit, dan kan jy net een kant toe dail vir wind. Sou net werk as die wind elke keer van selfde kant af waaithe kid wrote:Laat weet as jy prys het, ek sal ook in twee belang stel. se net gou ek het nou nie my scope voor my nie. sal die selfde cap werk vir elevasie sowel as windage?
Sent from my D5803 using Tapatalk
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
Ek het al self hieroor gewonder.
Die teleskope wat oorspronklik ontwerp is vir groot turrets: Is hulle clicks nie meer positief/sterker meganisme as die gewone teleskope met toeskroefproppies nie?
Die teleskope wat oorspronklik ontwerp is vir groot turrets: Is hulle clicks nie meer positief/sterker meganisme as die gewone teleskope met toeskroefproppies nie?
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
Ian
Ek sal ook belangstel in 2 van die turrets.
Laat weet as jy het en wat hulle kos.
Mooiloop
Ek sal ook belangstel in 2 van die turrets.
Laat weet as jy het en wat hulle kos.
Mooiloop
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Re: Sightron S3 (ZERO STOP)
Hi Ian,
Hoop dit gaan goed.
Ek stel ook belang in een, asb.
Laat maar weet as jy reg is.
Mooi bly
Hoop dit gaan goed.
Ek stel ook belang in een, asb.
Laat maar weet as jy reg is.
Mooi bly
Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.