Voeg jou eie byskrifte by!
-
Biltongjagter
Voeg jou eie byskrifte by!
Dat dit 'n mannetjie en 'n wyfie is, is duidelik.
Wat s? die knaap vir haar?
[img width=560 height=389]http://www.techfund.co.za/images/mossieshoujoubek.jpg[/img]
Wat s? die knaap vir haar?
[img width=560 height=389]http://www.techfund.co.za/images/mossieshoujoubek.jpg[/img]
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: Voeg jou eie byskrifte by!
"Genoeg is nou genoeg, n man slaan nie aan n vrou nie maar jy klap n ding wat laf is"
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
-
henslin
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm
Re: Voeg jou eie byskrifte by!
Gaan die naweek visvang en KLAAR !!!!
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
-
Roelo
- Full Member

- Posts: 157
- Joined: Tue Feb 24, 2009 7:59 am
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Voeg jou eie byskrifte by!
"Kan ek nou ook 'n kans kry om iets te se"
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Voeg jou eie byskrifte by!
Wil jy nie asb n slag jou bek hou nie!!!
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: Voeg jou eie byskrifte by!
Nee ! In die huis skree ons nie blou bul nie !
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Voeg jou eie byskrifte by!
Shuuut!! Ek het gese ons moet sag wees. Wil jy nou wragtig my vrou wakker maak!
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- rudi
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Tue Apr 14, 2009 5:48 pm
Re: Voeg jou eie byskrifte by!
Nee, ek het gese nie n LANDROVER nie!
_________ _..#....................................*.
{ @ """""""""""""""""""""""""""""""""""""""
{______@
{ @ """""""""""""""""""""""""""""""""""""""
{______@
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Voeg jou eie byskrifte by!
Sluk Bokkie 
Die slegte medisyne is goed vir jou. Hoe slegter hoe beter werk dit

Die slegte medisyne is goed vir jou. Hoe slegter hoe beter werk dit
Last edited by Jagtersdok on Wed May 25, 2011 11:38 am, edited 1 time in total.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Voeg jou eie byskrifte by!
DAAR SIT 'N GEBRUIKTE KONDOOM ONDER MY VOET VAS !!!!!!??????
KANNIE WEES NIE!!!!!!!!

KANNIE WEES NIE!!!!!!!!
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Voeg jou eie byskrifte by!
jy praat te veel vrou. daai kat is nie ons p?l nie. hou jou bek of gaan eet alleen by hom vanaand. jy is op jou eie.
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
