More Kerels...
Ek is opsoek na n picatinny rail vir my .260Rem Sako85 Kort aksie en kan huidiglik net n LYNX een in die hande kry.
Het enige iemand ondervinding met hulle rails en kan ek maar koop... of eerder aanhou rond soek vir iets anders?
Groete
Carel
LYNX Picatinny rail
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: LYNX Picatinny rail
Carel
Ek gebruik nou al amper 'n jaar die lynx rail op my 260 Sporter, geen moeilikheid nie.
Als pas mooi en die geweer skiet reguit.
Groete
Johan
Ek gebruik nou al amper 'n jaar die lynx rail op my 260 Sporter, geen moeilikheid nie.
Als pas mooi en die geweer skiet reguit.
Groete
Johan
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: LYNX Picatinny rail
Tnx Kalahari...
Weet iemand hoe maak die LYNX rail op die Sako aksies vas? Gaan ek moet gate boor in my aksie...want daar is nie
Weet iemand hoe maak die LYNX rail op die Sako aksies vas? Gaan ek moet gate boor in my aksie...want daar is nie
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: LYNX Picatinny rail
Daai rail sal nie werk nie jy moet n rail kry wat op die Sako aksie pas, spesifiek gemaak vir n sako. Jy sal by Lynx moet hoor vir so een ek dink hulle het van hulle
https://encrypted-tbn3.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcRsDlxAEc8uqyiKkDLsUVMB_gzxZJovV7qDMIGTVCC7QUj7FiTILQ
http://trg42.com/wp-content/uploads/2015/11/4-24x52-e1447415752325.jpg
https://encrypted-tbn3.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcRsDlxAEc8uqyiKkDLsUVMB_gzxZJovV7qDMIGTVCC7QUj7FiTILQ
http://trg42.com/wp-content/uploads/2015/11/4-24x52-e1447415752325.jpg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: LYNX Picatinny rail
Dankie Kaptein...ek het hom bestel as n Sako 85 SA by LYNX...so ek sal maar sien hoe lyk hy as hy hier kom. Waar het jy joune vandaan gekry?
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: LYNX Picatinny rail
Het jy toe die rail gekry, en is jy tevrede?CarelG wrote:Dankie Kaptein...ek het hom bestel as n Sako 85 SA by LYNX...so ek sal maar sien hoe lyk hy as hy hier kom. Waar het jy joune vandaan gekry?
And as thy days, so shall thy strength be
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: LYNX Picatinny rail
Daar is net een antwoord... Near Manufacturing...Swede wrote:Het jy toe die rail gekry, en is jy tevrede?CarelG wrote:Dankie Kaptein...ek het hom bestel as n Sako 85 SA by LYNX...so ek sal maar sien hoe lyk hy as hy hier kom. Waar het jy joune vandaan gekry?
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: LYNX Picatinny rail
Wat is near manufacturing?Drenalinjunkie wrote:Daar is net een antwoord... Near Manufacturing...Swede wrote:Het jy toe die rail gekry, en is jy tevrede?CarelG wrote:Dankie Kaptein...ek het hom bestel as n Sako 85 SA by LYNX...so ek sal maar sien hoe lyk hy as hy hier kom. Waar het jy joune vandaan gekry?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am