Teleskoop hulp
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Teleskoop hulp
Hi
Hoop dit gaan goed.
Ek het so week terug my 6.5 CM gekry.
Soek nou teleskoop vir hom. Gaan hom meestal op die baan gebruik.
Ek het sover gaan kyk na 2 teleskope:
Leupold VX 3i LRP 8.5 - 25 x 50 T. Moa R17900
of Lynx LX 3 5-30 x 56 illuminated R19 295
Help my met die keuse of dalk n ander opsie.
Dankie.

Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Teleskoop hulp
Koop die een wat vir jou beindruk, jy gaan hom dan skiet
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- HoggerNaut
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Fri Jan 02, 2015 11:06 am
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Teleskoop hulp
Onthou om na n Sightron S3 8-32x56 MOA-2 te kyk vir baan werk

-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Teleskoop hulp
As jy klein bietjie meer wil spandeer kyk na swarovski z5 of burris se veracity? Of 'n leica wat op special is.
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Re: Teleskoop hulp
Of n Vortex of n rudolph of n....... die een wat met jou hart praat. Tussen die twee wat jy noem sal ek die Leupold like
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
-
emdebeer
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 02, 2016 5:45 pm
Re: Teleskoop hulp
As jy hoofsaaklik op die baan gaan skiet kyk ook na die Gen2 Vortex Viper PST met EBR2C retikel.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Teleskoop hulp
Google die onderwerp van teleskope vir teikenskiet en kry leiding daar. Elke persoon het maar sy voorkeure, maar as 'n paar gebruikers saamstem dan moet daar iets steek in 'n sekere produk. Wees onpartydig en kyk na eienskappe wat jou sal pas.
Hier is heelparty goedkoper glase wat 'n parra uit 'n pyp kyk en ook meganies getrou verstel. Die meeste teleskope se samestelling word met een rekenaar program bereken en komponente word aangekoop en aanmekaargesit.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Teleskoop hulp
In daai prysklas of dalk bietjie goedkoper sou ek die Sightron S3 6-24x50 aanbeveel.
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1728
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Teleskoop hulp
Amen!Malan123 wrote:As jy klein bietjie meer wil spandeer kyk na swarovski z5 of burris se veracity? Of 'n leica wat op special is.
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Re: Teleskoop hulp
Hi,
Dankie vir al die terugvoer - gaan more bietjie google en ook kyk na die Sightron.
Lekker aand verder.
Dankie vir al die terugvoer - gaan more bietjie google en ook kyk na die Sightron.
Lekker aand verder.
Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Teleskoop hulp
Daai Sightron S3 is die beste waarde wat jy kan koop en die glas is baie goed.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Re: Teleskoop hulp
Die Sightron s3 is in my opinie baie goeie waared vir geld.
n Ander opsie is ook n Burris XTR ii, 6mm Musgrave op jaracal verkoop hul, by dit kry jy zero stop, IL kruishaar en FFp soos met die sightron, maar wat jou baie gaan help is die SCR MOA kruishaar van die XTR ii.
Baie lekker kruishaar vir baanskiet (gaan lees bietjie oor hom) en alles binne jou prysklas.
Groete

Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: Teleskoop hulp
Probeer FFP gaan...dis vir my belangrikste.