Namibiese wet en gewere leen.

Van goeie kos tot oefeninge - not for the faint hearted
Post Reply
dehacked
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am

Namibiese wet en gewere leen.

Post by dehacked »

Goeie naand menere.

Soos ek grootgeword het kon jy vir iemand jou roer leen met 'n toestemmings brief. Vandag lees ek die wet en dit lyk my jy moet teenwoordig wees of die man mag net jou roer op jou grond gebruik. Kan iemand klaring gee asb?
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Namibiese wet en gewere leen.

Post by tripodmvr »

Dit kom neer op persoonlike toesig tydens gebruik hier in SA. Vir Namibie is ek nie ingelig nie
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Namibiese wet en gewere leen.

Post by Witpietskiet »

Daar is n dokument by ons polisie wat jy invul met kopies van lisensie en ID's, 3 kopies word gemaak.
1 bly by die polisie, 1 bly by die eienaar en 1 gaan na die persoon wat hom "leen"
Permit is wel net geldig vir 21 dae.

Mooi loop
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Post Reply