Monster vark
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Monster vark
Vriend van my het gister die meneer geskiet.//uploads.tapatalk-cdn.com/20170603/9ec3266cdb1435d6434f1a3e9f847ff4.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20170603/90ec8e90ed734d6a7eaa52fe85bbc321.jpg
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
-
lalvisser2
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Thu Jul 23, 2015 5:22 pm
Re: Monster vark
Bitter mooi skaal daai. Hulle is akkuraat en goud werd.
Sent from my SM-A320FL using Tapatalk
Sent from my SM-A320FL using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Monster vark
Met of sonder binnegoed en kop?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Monster vark
Lekker groot vark, het gister een hier geskiet wat 51kg week sonder binnegoed met kop en vel aan.dehacked wrote:Alles nog in en aan.
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Monster vark
Skoon karkas was toe 40kg.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Monster vark
40kg karkas is n lekker groot vark hoor...geluk
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Monster vark
Mooi vark. 70 kg is groot maar nog ver van n monster af. Lekker stir ek nou!!!
Daai tanne is idiaal vir kierries
Daai tanne is idiaal vir kierries
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Monster vark
Ek het in Makopa n vark geskiet, 73kg karkas.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Monster vark
Dis nou n "monster"Plaashaas wrote:Ek het in Makopa n vark geskiet, 73kg karkas.
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Monster vark
Ek hoop jy het n foto geneem?Plaashaas wrote:Ek het in Makopa n vark geskiet, 73kg karkas.
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Monster vark
Ongelukkig nie. Dit was in 2000 toe cell fone nie kameras gehad het nie. Wat ek wel onthou is dat hy so lank soos die bakkie se tailgate was. Snaaks genoeg was dit nog in die droigte en die boer was bly want hy se die vark moes heeldag net sy beeste se voer gevreet het. Ek het lekker aan die slaap geraak by die krip en toe ek wakker word is die vark al opad uit. Ek het hom geskiet net toe hy deur die draad gaan. My swaertjie het nog geslaap toe die skoot klap.sako 30-06 wrote:Ek hoop jy het n foto geneem?Plaashaas wrote:Ek het in Makopa n vark geskiet, 73kg karkas.
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Monster vark
As julle weer n groot vark skiet; weeg bietjie sy kop alleen. Jy sal verbaas wees hoe swaar is sy kop.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
-
Plant
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Tue Mar 15, 2011 6:10 pm
Re: Monster vark
Ek het so maand terug n "mielievreter" geskiet, ek sukkel net om die foto's te laai. Kop af, vel af, binnegoed uit, na n nag in die koelkamer en hy het 51 kg geweeg. Is nogal spyt ekt hom nie heel geweeg nie, maar ek was klaar stokvlou van hom op die bakkie laai!!
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Monster vark
Ken iemand die storie van hierdie vark?
Die foto is rondgestuur maar ek kry geen detail daarvan.
Die foto is rondgestuur maar ek kry geen detail daarvan.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Monster vark
Ja nee het hom laas jaar gesien die rondtes doen. Massive vark!!!airhunter wrote:Ken iemand die storie van hierdie vark?
Die foto is rondgestuur maar ek kry geen detail daarvan.
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Monster vark
Hier is 'n monster vark uit Australië. Al 160 kg van hom.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Monster vark
Ek sien die vark vandag op Facebook. Heinrich v Heerden by This Is Africa Safaris...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!
- PierrieT
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Dec 18, 2016 6:51 pm
Re: Monster vark
Ek het laat middag verlede Saterdag die oukie met die boog geklop. Hy het 54kg uitgeslag, daai cabanossis en cheese griller loop mooi!
Groot varke raak deesdae maar aan die skaars kant.
Groot varke raak deesdae maar aan die skaars kant.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Rem 700 300 WSM
Ruger 6.5 Creedmoor
Ruger 416 Rigby
Sauer 202 243 Win
Sauer 202 6.5x55
Sauer 202 6.5x57
Sauer 202 308 Win
Sauer 202 7mm Rem Mag
Sauer 202 300 Win Mag
Sauer 202 8x57
Sauer 202 9.3x62
Sauer 202 375 H&H
Truvelo 338 Lapua Big 5
Taurus 9mm
Ruger 6.5 Creedmoor
Ruger 416 Rigby
Sauer 202 243 Win
Sauer 202 6.5x55
Sauer 202 6.5x57
Sauer 202 308 Win
Sauer 202 7mm Rem Mag
Sauer 202 300 Win Mag
Sauer 202 8x57
Sauer 202 9.3x62
Sauer 202 375 H&H
Truvelo 338 Lapua Big 5
Taurus 9mm
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Monster vark
Nou nie monster varke nie, maar ons het 'n paar groot varke geskiet die laaste 2 weke. Gister sin was 37kg uitgeslag maar dit was 'n ou man wat baie maer was. Ander een 47kg (spekvet) dan nog 2 wat omtrent selfde gewig as hy was. Net om dinge uit te balanseer toe skiet ek 'n 20kg varkie. Hy was heel kruepel maar daar was niks ooglopend fout met hom nie.
Ek het ongelukkig net foto's van 2 van die varke. (jammer vir die swak gehalte fotos)
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170629/d18bee413c6b41e0747f9ad032cdfa15.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170629/bb4fcfab284d4bef4ae94118d5864dfe.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170629/8b29bb53ffcafe93d861fbacbd63fe52.jpg
Groete
Ek het ongelukkig net foto's van 2 van die varke. (jammer vir die swak gehalte fotos)
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170629/d18bee413c6b41e0747f9ad032cdfa15.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170629/bb4fcfab284d4bef4ae94118d5864dfe.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170629/8b29bb53ffcafe93d861fbacbd63fe52.jpg
Groete
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Monster vark
nou wanneer trek jy weer 'n varkie platdehacked wrote:Lekker man lekker.
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Monster vark
Nee jong ek weet nie. Seker maar volgende maand weer 'n naweek op die plaas probeer.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
-
Henlo
- Sr. Member

- Posts: 388
- Joined: Thu Aug 11, 2016 8:31 pm
Re: Monster vark
Ek het daardie vark geskiet op pongola game reserve toe ek nog daar gewerk het in 2014 of 2015 kan nie presies onthou nie, ekt hom geskiet vir vleis vir die baas, die ou op die foto is steve wiggel wat nou die ashbags maak en verkoop hy het saam my daar gewerk vir n ruk. Ek het hom met die plaas se 308 brno geskiet met pmp fmj patrone, kopskoot op so 70m. Ek het nog n paar fotos op my computer sal dit bietjie soek en opsitairhunter wrote:Ken iemand die storie van hierdie vark?
Die foto is rondgestuur maar ek kry geen detail daarvan.
Te veel gunne en te min geld
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Monster vark
Wat het hy geweeg?Henlo wrote:Ek het daardie vark geskiet op pongola game reserve toe ek nog daar gewerk het in 2014 of 2015 kan nie presies onthou nie, ekt hom geskiet vir vleis vir die baas, die ou op die foto is steve wiggel wat nou die ashbags maak en verkoop hy het saam my daar gewerk vir n ruk. Ek het hom met die plaas se 308 brno geskiet met pmp fmj patrone, kopskoot op so 70m. Ek het nog n paar fotos op my computer sal dit bietjie soek en opsitairhunter wrote:Ken iemand die storie van hierdie vark?
Die foto is rondgestuur maar ek kry geen detail daarvan.
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
