Kolf vir my 204
- Hardyman
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Mon Sep 17, 2012 11:42 am
Kolf vir my 204
Dag se Manne,
Ek het so 6 maande terug vir my n Howa 204 Ruger aangeskaf. Ek was nie heeltmal tevrede met die kolf nie. Ek het al van te vore probeer om my eie kolf aan mekaar te sit maar n paar kritiese foute het my poging ontspoor. Ek het egter besluit ek sal dit nog n go gee. So het ek vir my n stuk wall nut by Country Woods gekoop en die poging begin.
Daar is nog baie werk oor maar hier is n paar fotos van die vordering.
Sent from my iPhone using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.270 Win
.303 Brit
.375 H&H
.38 Special
.303 Brit
.375 H&H
.38 Special
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Kolf vir my 204
Goeie werk man! Wat het die hout jou gejos as ek mag vra?
- Hardyman
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Mon Sep 17, 2012 11:42 am
Re: Kolf vir my 204
Jong dis ook nog n storie. Ek het vir n mooi plank uitgesoek vir R750 en toe laat raak hulle dit weg so met n baklei kry ek toe n ander een vir R500
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
.270 Win
.303 Brit
.375 H&H
.38 Special
.303 Brit
.375 H&H
.38 Special
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Kolf vir my 204
Jislaaik dis vir my billik. Jy het nie vir my kontakbesonderhede nie?
- Hardyman
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Mon Sep 17, 2012 11:42 am
Re: Kolf vir my 204
Jy kan hulle google Country Woods. Hulle is in Montague gardens. Hulle het nie altyd die wallnut so jy gaan dalk bietjie moet wag
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
.270 Win
.303 Brit
.375 H&H
.38 Special
.303 Brit
.375 H&H
.38 Special
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Kolf vir my 204
Dankie mater!
Sit fotos op soos jy vorder asb
Groetnis
Sit fotos op soos jy vorder asb
Groetnis
- Jurie Vermaak
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm
Re: Kolf vir my 204
Hardyman,
Ek sien jou inletting is klaar. Die moeilikste deel is nou verby.
As ek jou n tip kan gee - n grinder met n flapdisk is jou vriend.
Byt vas en druk deur. Daar is min so bevredigend as om jou eie handewerk te kan gebruik vir mens se skiet hobby.
Ek hou jou vordering dop.
Sterkte
Ek sien jou inletting is klaar. Die moeilikste deel is nou verby.
As ek jou n tip kan gee - n grinder met n flapdisk is jou vriend.
Byt vas en druk deur. Daar is min so bevredigend as om jou eie handewerk te kan gebruik vir mens se skiet hobby.
Ek hou jou vordering dop.
Sterkte
- Hardyman
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Mon Sep 17, 2012 11:42 am
Re: Kolf vir my 204
Jurie dis reg ek het laas met die inletting al probleme gekry. Ek is al op my tweede flapdisk so nou moet ek net mooi afrond
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
.270 Win
.303 Brit
.375 H&H
.38 Special
.303 Brit
.375 H&H
.38 Special
- Hardyman
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Mon Sep 17, 2012 11:42 am
Re: Kolf vir my 204
Geskuur tot op 120gr. Nou is hy reg vir die stryk yster.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.270 Win
.303 Brit
.375 H&H
.38 Special
.303 Brit
.375 H&H
.38 Special
- Hardyman
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Mon Sep 17, 2012 11:42 am
Re: Kolf vir my 204
Die potensiele eind produk

Skouer kussing nou bygevoeg en nog n paar rondtes skuur deur gemaak.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.270 Win
.303 Brit
.375 H&H
.38 Special
.303 Brit
.375 H&H
.38 Special
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Kolf vir my 204
Ek wens ek kan ook eendag dit regkry!! Welgedaan!
Groetnis
Groetnis
- Hardyman
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Mon Sep 17, 2012 11:42 am
Re: Kolf vir my 204
Hy begin nou mooi kleur kry
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.270 Win
.303 Brit
.375 H&H
.38 Special
.303 Brit
.375 H&H
.38 Special
- neef
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Re: Kolf vir my 204
Baie mooi hande werk, lyk goed. \die 204 lyk sommer spoggerig
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
- Hardyman
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Mon Sep 17, 2012 11:42 am
Re: Kolf vir my 204
Na n vakansie het ek die naweek kans gehad om te kyk of die kolf darem werk. Ek het 32gr GS Custom koeels gelaai. Ek het nie tyd gehad vir lading ontwikkeling nie so ek het die minimum voorgeskrewe lading op die webtuiste gebruik. Hier is die resultate. Heel skaflik vir n begin.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.270 Win
.303 Brit
.375 H&H
.38 Special
.303 Brit
.375 H&H
.38 Special
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Kolf vir my 204
Hardyman, ek skiet ook daai GS customs. Het hulle ook nog nie soos ek hulle wil he nie. Ek skiet hulle met 28.6gr S321
Groetnis
Groetnis
- Hardyman
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Mon Sep 17, 2012 11:42 am
Re: Kolf vir my 204
Armand, Ek het maar vir eers gehou by hulle resep so hierdie was met 20gr S265
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: Kolf vir my 204
Hardyman wil jy dalk jou oorspronklike how kolf verkoop?
Sent from my E6653 using Tapatalk
Sent from my E6653 using Tapatalk
- Hardyman
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Mon Sep 17, 2012 11:42 am
Re: Kolf vir my 204
Hi Jacques,
Ja ek wil hom verkoop stel jy belang?
Ja ek wil hom verkoop stel jy belang?