Kudu, Rooibok, Blesbok biskikbaar die jaar in die Waterberg destrik.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Kudu, Rooibok, Blesbok biskikbaar die jaar in die Waterberg destrik.
Manne, die naweek finale prys lys vir 2011 ontvang. Ignoreer asb. alle tariewe soos hierbo bespreek. Finale pryse vir 2011 is soos volg:
- Rooibok (ram, ooi, trofee, nie-trofee) = R800
- Blesbok ( ram, ooi, trofee, nie-trofee) = R800
- Koedoe Bulle = R5000 (8 beskikbaar - en hulle is nie kalfies nie.)
- 4 Blouwilde bees bulle (4 jaar oud) = R2500
Dag tarief = R200 per persoon self sorg en sluit die volgende in:
- Netjiese volledige toegeruste plaas woonhuis wat 12 mense kan huisves
- Bediende vir skoon maak, beddens opmaak en skottelgoed was.
- Jag voertuig
- Slag geriewe
- Slagter wat vel afhaal, binnegoed uithaal en bok opsny in boude en blaaie volgens die jagter se keuse.
- Toestemmings brief van grond eienaar om vleis te vervoer
Vir v?rdere navrae kontak:
Freek Senekal - 082 878 5208 of
Michiel Pretorius - 082 347 2305

SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Kudu, Rooibok, Blesbok biskikbaar die jaar in die Waterberg destrik.
Manne die laaste jag groep die jaar het hul draai op Rietfontein gestap die pas afgelope naweek. Lekker geskiet en kon darrem die kwota so 90% haal met 4 blesbokke 'n rooibok en blouwildebees. Manne het hulself styf en seer gestap agter die bokke aan - voel self broos vanoggend. Darrem nou weer terug in kantoor en kan uitrus die week vir eers komende naweek se aksie belaaide program...

Taffie ek het die voorreg gehad om eye 2 eye met jou neef te kon kuier. Iets gehoor van MOF of so iets weet nou nie of dit 'n bynaam is nie maar TAFFIE klink vir my beter op die tong. Moenie worry nie ek het klaar vir Graham reg gehelp. Taffie klink beslis beter...
Lekker week vir julle, glo die volle jag verslag sal direk uit die perd se bek vloei sodra hy inlock vanoggend op die forum
Groetnis

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Kudu, Rooibok, Blesbok biskikbaar die jaar in die Waterberg destrik.
Lekke man Freek.
Wat moet nog afgehaal word?
Wat moet nog afgehaal word?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Kudu, Rooibok, Blesbok biskikbaar die jaar in die Waterberg destrik.
Gerhard, ons is nou klaar vir eers. Sal so oor 'n 'n jaar of 2 moontlik weer hulp nodig h? met die oortollige manlike diere.
Groete
Groete
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Kudu, Rooibok, Blesbok biskikbaar die jaar in die Waterberg destrik.
Dis great as n plaas so bestuur word.Freek wrote: Gerhard, ons is nou klaar vir eers. Sal so oor 'n 'n jaar of 2 moontlik weer hulp nodig h? met die oortollige manlike diere.
Groete
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
GRAHAM
Re: Kudu, Rooibok, Blesbok biskikbaar die jaar in die Waterberg destrik.
Freek nogmaals dankie vir 'n puik naweek.Dit is nie elke ou wat die kans kry om 'n B/Wbees met 'n kruitgeweer te skiet nie.
Moet nie te veel adverteer nie as ek kan is ek weer oor 2 jaar daar
Wat Taffie aan betref die naam "M" is deur die famielie gegee.Hy was so fris as 'n jong knaap almal het gedink hy speel ho?rskool 1ste span toe in std 5 was en gelyk soos Mof Myburg die rugby speler
Groete on kontak weer.

- ghoon
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Fri May 20, 2011 10:09 am
Re: Kudu, Rooibok, Blesbok biskikbaar die jaar in die Waterb
Freek het jy enige wild vir 2014 beskikbaar?
Dankie
Dankie
-
Wilhelimoes
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Sun Jan 05, 2014 11:57 am
Re: Kudu, Rooibok, Blesbok biskikbaar die jaar in die Waterb
Freek wanner gaan j begin jag!? Ek soek rooibokke!!
- Jacques9
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Tue Jan 28, 2014 9:35 am
Re: Kudu, Rooibok, Blesbok biskikbaar die jaar in die Waterb
Freek hoe lyk die pryse vir die jaar se jag en wat is beskikbaar?
Groete Jacques
Groete Jacques
-
JSR
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Mon Feb 10, 2014 8:36 pm
Re: Kudu, Rooibok, Blesbok biskikbaar die jaar in die Waterb
Freek ons is jaloers op die manne wat kom jag het . Hoe loop die planne vir die jaar
Johny
Johny
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Kudu, Rooibok, Blesbok biskikbaar die jaar in die Waterb
Manne...ek glo nie Freek hulle het meer die plaas nie...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
JSR
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Mon Feb 10, 2014 8:36 pm
Re: Kudu, Rooibok, Blesbok biskikbaar die jaar in die Waterb
Dankie Cobus ons kyk maar vir n ander jagplek
Johny
Johny
-
Eon
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Sun Jan 26, 2014 4:11 pm
Re: Kudu, Rooibok, Blesbok biskikbaar die jaar in die Waterb
Middag freek
Is daar plek vir dalk so 10 mense wat wil kom jag
Laat weet asb
Is daar plek vir dalk so 10 mense wat wil kom jag
Laat weet asb
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Kudu, Rooibok, Blesbok biskikbaar die jaar in die Waterb
Hi Freek,Freek wrote:Dag manne,
Ek het die groen lig ontvang dat die volgende wild gejag kan word die jaar:
1. 6 x Groot Kudu bulle. Prys = R5000 vir bul onder 50duim; R10000 vir bul bo 50duim
2. Rooibok en blesbok = R800 vir ram, ooi, trofee of nie trofee.
3. Dag tarief = R150/dag self catering jagter/nie jagter
Ek kom gereeld op die grond en kan getuig daarvan dat daar nie baie gejag word nie en dat die wild baie mak is. Daar is 'n netjiese skoon woonhuis op die plaas met 'n bediende waar die jagters kan oornag. Ek sal by wees om jagters te begely tydens die jag tog.
Indien jul belang stel kontak my direk op 082 878 5208 of stuur 'n PM
Weet dit is n ou post. Het julle nog plek oop hierdie jaar?
Groete,
HENNIE
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux