Het groot Eland Bul te jag. Jagter hou die Vleis.
Het mooi Deulap en mooi kuif aan hom. Dit is regtig 'n baie mooi bul. Het ongelikug nie fotos nie.
R17 000
Kontak- 072 635 5512
Eland Bul
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Eland Bul
Waar is dit?Wes261 wrote:Het groot Eland Bul te jag. Jagter hou die Vleis.
Het mooi Deulap en mooi kuif aan hom. Dit is regtig 'n baie mooi bul. Het ongelikug nie fotos nie.
R17 000
Kontak- 072 635 5512
Sent from my iPhone using Tapatalk
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Eland Bul
Erens op n plaas. 
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Wes261
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Tue Jul 05, 2016 9:22 am
Re: Eland Bul
Die Eland loop in Heilbron
-
Wes261
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Tue Jul 05, 2016 9:22 am
Re: Eland Bul
Die bul kan nou gaan vir R15 000. Die bul moet af.