Hallo mense
Ek het 'n paar maande gelede die artikel in die SA Jagters-tydskrif gelees oor die reeks Knaldempers wat teen mekaar vergelyk is en ek het hier op die forum dit weer raakgelees toe ek gaan soek het wat die manne te se het oor die vergelykings met mekaar. Ek het ook Sept 2016 se tydskrif waar Koos Barnard die Sudami KD op sy .308 toets.
Tans oorweeg ek om die Sudami OF die Warrior te laat installeer op my 30-06, maar ek lees nie veel hier oor die manne se terugvoer op die Sudami nie?
Die opsies is:
Sudami 395g | 45mm diameter
Warrior Large 550g | 50mm diameter
Warrior Large Reflex 500g | 50mm diameter
Enige raad? En ook, het julle dalk installasie (skroefdraad sny) by enige van die twee vervaardigers laat doen?
Baie dankie
Sudami vs Warrior
-
mustangsa
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Tue Jan 07, 2014 12:27 am
Sudami vs Warrior
Sako 30-06
Mauser .22LR
Mauser .22LR