More Manne,
Hier is 'n mooi Springbok wat Ralph vir my gestuur het.
Die bok was verlede naweek geskiet.
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 011387.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 011386.jpg[/img]
Raven
Mooi Springbokke
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Mooi Springbokke
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Mooi Springbokke
Daardie is regtig mooi
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Mooi Springbokke
Baie mooi bok daai.
Gaan darem self die naweek probeer vir so n mooi bok.
Mooi loop
Gaan darem self die naweek probeer vir so n mooi bok.
Mooi loop
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
-
Ralph
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm
Re: Mooi Springbokke
Manne
Ek sal kyk of ek die mates van hierdie horings kry om dit te post. Ek het nie die bik geskiet maar ek wens ek het!
Groete
Ralph
Ek sal kyk of ek die mates van hierdie horings kry om dit te post. Ek het nie die bik geskiet maar ek wens ek het!
Groete
Ralph
Shoot more, shoot more often!
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Mooi Springbokke
Dis n pragtige bok en ek glo vas hy gaan by die taxidermis opeindig. Meeste mense gaan vir die groter wild op trofees maar kyk nounet hoe n pragtige trofee hierdie is.
Ai......ons embleem was darem maar mooi. Baie geluk aan die persoon wat hom gejag het.
Ai......ons embleem was darem maar mooi. Baie geluk aan die persoon wat hom gejag het.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
KLASIE
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Sep 16, 2009 3:08 pm
Re: Mooi Springbokke
Mooi springbok daai Ralph
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Mooi Springbokke
Netjies
Groetnis
Groetnis