Nog n Skilpadtepel

User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Nog n Skilpadtepel

Post by joe rocket »

Smitstertjies wrote:Lekker Cappie. Daai is spesiaal!
Die jag? Of Jacques wat so hardloop sonder om n "speed wobble" te kry? :laugh:
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Nog n Skilpadtepel

Post by JacquesT (Stompe) »

joe rocket wrote:
Smitstertjies wrote:Lekker Cappie. Daai is spesiaal!
Die jag? Of Jacques wat so hardloop sonder om n "speed wobble" te kry? Image
Ek het deur daai speed wobble gehol, dink nie ek het 3 tree gegee nie Image . Dis verbasend hoe stil en skielik 'n trop buffels in oop vlaktes 8 manne so kan surprise.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Nog n Skilpadtepel

Post by Capt. Yoda »

JacquesT (Stompe) wrote:

Ook baie lekker om tussen jou en n skietraam te staan as die cruiser ewe skielik dood stop vir n gat, dink nie jy en jou vrou was al so naby aan mekaar nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Boersonderroer
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 346
Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm

Re: Nog n Skilpadtepel

Post by Boersonderroer »

Mooi gedoen.
Ek lag nou nog vir daai plaas se naam, Skilpadtepel, duidelik het iemand 'n sin van humor gehad.
Net een vragie. Het julle gekyk in die bok wat het met daai drie Bergers gebeur dat daai bok so sukkel om te val. Het hulle voldoende penetreer of was dit 'n skoot plasing probleem?
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 757
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Nog n Skilpadtepel

Post by Springkudu »

Dit was nou lekker om te lees Capt Ob!!!! Ek sien sommer nou ekstra uit na die jag einde Augustus saam ou skool pelle, dit is net nog so ver!!! Dankie dat jy die tyd geneem het om die storie so mooi aanmekaar te slaan, ek gaan hom sommer nou weer lees
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Nog n Skilpadtepel

Post by Capt. Yoda »

Boersonderroer wrote:Mooi gedoen.
Ek lag nou nog vir daai plaas se naam, Skilpadtepel, duidelik het iemand 'n sin van humor gehad.
Net een vragie. Het julle gekyk in die bok wat het met daai drie Bergers gebeur dat daai bok so sukkel om te val. Het hulle voldoende penetreer of was dit 'n skoot plasing probleem?
Al 3 was dwars deur en waar hulle langs mekaar uit was was n gat so groot soos n bord. Geen idee wat daar gebeur het nie. Skote was tussen 1ste en 2de rip in dalk so bq hoog maar daar was geen rede dat hy nie na die eerste skoot moes val nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nog n Skilpadtepel

Post by Gawie(13mm) »

Mooi gemaak manne.
Dankie vir die lekker storie Siebert. Dit laat my sommer verlang na jagte wat nog moet kom. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
6mmMusgrave
Hero Member
Hero Member
Posts: 1033
Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm

Re: Nog n Skilpadtepel

Post by 6mmMusgrave »

Baie mooi geskryf na ek dit gelees het sien ek darem self uit daarna om n biltongtjie te gan haal.
Post Reply