Gehoor beskerming

Post Reply
FransP
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Sun Oct 18, 2015 8:07 pm

Gehoor beskerming

Post by FransP »

Naand julle,

Ek weet nie of daar al so draad is nie, as daar is kry ek hom nie.

Ek wil julle opinies hoor oor watter een tussen noise ban en noise clippers pasmaak dofies beter gehoor beskerming bied? Prys is om en by dieselfde.

Sent from my SM-G935F using Tapatalk
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Gehoor beskerming

Post by PWV »

Boerboel kan jou help!
FransP
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Sun Oct 18, 2015 8:07 pm

Re: Gehoor beskerming

Post by FransP »

Baie dankie

Sent from my SM-G935F using Tapatalk
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1540
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Gehoor beskerming

Post by Giepie »

Lyk of dit maar verskillende make is. Jy kry ook harde en sagte "customised" oorpluisies waar afdrukke van jou oor gemaak word. Dit is dan net joune, niemand kan dit ook gebruik nie.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Gehoor beskerming

Post by Eduard Venter »

FransP wrote:Naand julle,

Ek weet nie of daar al so draad is nie, as daar is kry ek hom nie.

Ek wil julle opinies hoor oor watter een tussen noise ban en noise clippers pasmaak dofies beter gehoor beskerming bied? Prys is om en by dieselfde.

Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Ek het noise clippers gehad en was baie tevrede daarmee. Kan nie kommentaar lewer oor noise ban nie omdat ek dit nog nie gehad het nie.

Groete
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Gehoor beskerming

Post by PWV »

User avatar
Dumbluck
Hero Member
Hero Member
Posts: 563
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Re: Gehoor beskerming

Post by Dumbluck »

Ek is nie seker watse handels naam dit dra nie, maar ek het by die Oor Instituut vir my proppies laat mold vir my oor se vorm. Dink hulle het omtrent R900 gekos.

Ek gebruik hulle vir skiet, motorfiets jaag, en op die boot waar ek werk tussen masjienerie. Defnitief elke sent werd vir my.

Die grootste ding wat my gepla het van oormowwe was die gesweetery, hierdie proppies weet ek nie van nie, hulle is baie gemaklik om te dra.

Daar was 'n opsie tussen die silicone en acrylic, ek het die acrylic wat beter beskerming teen geraas bied. Mens sou dink die harde materiaal sal ongemaklik wees maar ek het geen probleme nie, tot binne my helmet wat druk plaas voel ek hulle nie.
Adriaan Barkhuizen
facebook instagram youtube
Post Reply