Yamaha Grizzly 300

Post Reply
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2106
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Yamaha Grizzly 300

Post by vossie1 »

Dag meneere ek kan n 2012 Grizzly kry vir R25000 in baie goeie kondiesie hy is auto en het hi en low range met reverse, my behoefte gaan maar beperk wees tot af en toe jag met se n rooibok laai en dit is dit, verder sal die vrou en kids hom seker meer gebruik. Die prys klink reg en die fiets lyk goed sal hy die mas opkom?
Post Reply