Hello,
Ek gaan een van die dae 'n trotse eienaar van 'n howa 243 varmint wees.
Watter soort ringe moet ek gebruik? Ek gaan vir eers my Bushnell 6500 Elite 4.5-30x50 gebruik. Dit het 'n 30mm buis.
Ek soek iets wat goed en sterk is. Die one piece picatinny rails is ook mooi.
Wat sal julle aan beveel?
Groete
Chrisjan
Howa Scope Rings
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Howa Scope Rings
Remington 700 2 stuk basisse pas mooi. Lynx of Thor sal werk.
-
immelmanw
Re: Howa Scope Rings
As jy 1 piece soek, Millet, Nightforce, Leupold MK4 (dan moet jy picatiny ringe) ook op sit.
-
Chrisjan
Re: Howa Scope Rings
Ek sal hou van iets waar die rail en die ringe een ding is. Dan hoef mens nie te worry oor nog 'n faktoor wat kan kopkrap gee nie. as die rail vas is en die scope op dan is daar mos niks anders wat opgelyn moet word nie.
Waar gaan ek so iets kry of is dit 'n ding wat self ingebring moet word?



Waar gaan ek so iets kry of is dit 'n ding wat self ingebring moet word?


