S321 Lot Verskil.

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Blouwdraad2
Full Member
Full Member
Posts: 150
Joined: Mon May 18, 2015 8:47 pm

S321 Lot Verskil.

Post by Blouwdraad2 »

More manne,

Ek het nou oorgeskakel van S321 lot 239 na lot 241 wat ek vir my .243 laai.

Dev.

239: -0.6
241: -0.9

My lading wat ek tans laai is 42.5gr en kry baie goeie groepe daarmee.

Watse aanpassing sal ek moet maak interme van my lading!
(Hoe doen mens die berekening om die aanpassing in die vervolg self te kan maak?)

Byvoorbaat dankie vir die hulp!

Groete Blouwdraad.
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 992
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: S321 Lot Verskil.

Post by Toyrsi »

Hoop die help. Iets wat iemand 1 dag met my gedeel het.
Huidelik lot se lading is se maar 61gr met spoed van 2855ft/s
Laai 3 met nuwe lot kruit selfde lading.
Skiet oor chrony.
Spoed gekry is 2930ft/s
Gebruik nuwe spoed 2930 en deel jou lading daardeur.
2930/61 = 48 SL faktor
Neem nou gewensde spoed van 2855 en deel dit deur die SL faktor van 48
2855/48= 59.5gr.
Dit is jou nuwe lading.
Wees versigting as jy naby aan jou maks druk is.
Die verskil in Kruit kan maak dat jy dalk na die gevaar kant beweeg.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: S321 Lot Verskil.

Post by Flip Nel »

Blouwdraad2 wrote:More manne,

Ek het nou oorgeskakel van S321 lot 239 na lot 241 wat ek vir my .243 laai.

Dev.

239: -0.6
241: -0.9

My lading wat ek tans laai is 42.5gr en kry baie goeie groepe daarmee.

Watse aanpassing sal ek moet maak interme van my lading!
(Hoe doen mens die berekening om die aanpassing in die vervolg self te kan maak?)

Byvoorbaat dankie vir die hulp!

Groete Blouwdraad.
Wees versigtig , jy kan nie daarop staatmaak nie, , dit is maar net om jou 'n idee te gee hoe "warm" die kruit is maar in die werklike wereld werk dit nie altyd so nie, beste sal wees as jy 'n cronograaf het, kyk wat jou ou lading se spoed was, laai met die nuwe kruit 'n paar grein ligter en kyk wat jou spoed is, werk dan weer op na jou ou spoed toe. Dit kan baie gevaarlik wees om net die selfde of meer te laai met die nuwe kruit.
User avatar
Blouwdraad2
Full Member
Full Member
Posts: 150
Joined: Mon May 18, 2015 8:47 pm

Re: S321 Lot Verskil.

Post by Blouwdraad2 »

Dankie vir julle manne se raad sover, ek sal defnitief die druk ingedagte hou met die hele proses!

Kan daar dalk n beraamde aanduiding van die aanpassing wat gemaak moet word gegee word.

Groete

Sent from my SM-G800F using Tapatalk
User avatar
Blouwdraad2
Full Member
Full Member
Posts: 150
Joined: Mon May 18, 2015 8:47 pm

Re: S321 Lot Verskil.

Post by Blouwdraad2 »

Bump.

Sent from my SM-G800F using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: S321 Lot Verskil.

Post by tripodmvr »

Flip nel wrote:
Blouwdraad2 wrote:More manne,

Ek het nou oorgeskakel van S321 lot 239 na lot 241 wat ek vir my .243 laai.

Dev.

239: -0.6
241: -0.9

My lading wat ek tans laai is 42.5gr en kry baie goeie groepe daarmee.

Watse aanpassing sal ek moet maak interme van my lading!
(Hoe doen mens die berekening om die aanpassing in die vervolg self te kan maak?)

Byvoorbaat dankie vir die hulp!

Groete Blouwdraad.
Wees versigtig , jy kan nie daarop staatmaak nie, , dit is maar net om jou 'n idee te gee hoe "warm" die kruit is maar in die werklike wereld werk dit nie altyd so nie, beste sal wees as jy 'n cronograaf het, kyk wat jou ou lading se spoed was, laai met die nuwe kruit 'n paar grein ligter en kyk wat jou spoed is, werk dan weer op na jou ou spoed toe. Dit kan baie gevaarlik wees om net die selfde of meer te laai met die nuwe kruit.
Ek beaam wat Flip hier aanbeveel.

Veral met S365 is die skiet van ou ladings met nuwe Lotte gevaarlik. Ek sou 2 grein afkom met die S321 en kyk watter spoed ek kry. Drie skote behoort voldoende te wees om jou weer op nodespoed te kry. Weet jy teen watter spoed jy nou skiet? - 'n 223 is maklik - spoed naby aan 3250vps sal werk vir 20 tot 24 duim loop.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: S321 Lot Verskil.

Post by Reggie Gerber »

Mis ek iets dalk hier

S321 Kruit in n 243Win???
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: S321 Lot Verskil.

Post by tripodmvr »

Sien nou ook eers die 243 raak. Met S321 is dopvul by 80% of minder. Nie 'n goeie idee nie. S365 en S361 is die gewoonlike dryfmiddels wat goeie dopvulling en prestasie lewer. As jy miskien 55-58gr koeëls daarmee skiet kan dit beter wees. Ek gebruik S355 daarvoor.

S341 behoort ook beter te vaar by dopvulling, maar is nog steeds bietjie vinnig vir die 243.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply