22lr Mauser Mm410B
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
22lr Mauser Mm410B
Ek het my hande kon le op 'n geweertjie wat al vir jare in die familie is. Dit is 'n .22LR Mauser Mm410B sover ek kan sien. Die geweer is maar stief behandel in sy lewe veral deur die skoonseuns soos ek verstaan
. Die skopkussing is nou iets wat lyk soos conveyor belt and die kolf het 'n kraak in die voorste gedeelte en het ook heelwat duike en krappe, ens. Die metaal werk is nie te vrot nie en ek glo hy sal nog goed skiet. Ek glo nie dit is die moeite werd om die kolf te probeer restoureer nie en is op soek na 'n alternatiewe kolf wat ek kan opsit en dalk ook 'n spaar magasyn of twee (ek verstaan hulle is skaars). As iemand enige blink gedagtes het sal ek dit baie waardeer, dankie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Novus Vitae - 2 Kor 5:17