Jagstewels
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Jagstewels
Ek soek n nuwe paar jagstewels.
Waterdig en enkelhoogte
Waarna moet ek kyk sou julle se?
Waterdig en enkelhoogte
Waarna moet ek kyk sou julle se?
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Jagstewels
Zamberlan Vioz GTX of Salomon 4D GTX
Met n vleisie...
Met n vleisie...
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Jagstewels
Wildebees, loop saggies en dra n moerse gun.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Jagstewels
Iets waaraan jou voete gewoond is, so nie gaan jy suffer...
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Re: Jagstewels
Ekt die week n paar lowa boots aangeskaf. Loer bietjie op matoska tactical se web tuiste. Stap baie lekker en dis lig.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Jagstewels
Hier is heelwat besprekings op die forum oor die regte jagstewels. Soek so bietjie rond. Die volgende bespreking het tot 'n redelike omvattende gesprek gelei:
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... en#p463788
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... en#p463788
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Jagstewels
Redback. Hy spin n Blundstone toe elke dag van die week
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Re: Jagstewels
Kyk maar gerus na Courtnys
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Jagstewels
Dankie. Ek gaan almal bietjie beloer.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
-
MONTIE
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am
Re: Jagstewels
Wildebees gaan jy jou agterend afval as dit nat is. As dit droog is 100%.Karoo klippe hou my Wolverine,s nou 4 Jaar.
-
MONTIE
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am
Re: Jagstewels
Wildebees gaan jy jou agterend afval as dit nat is. As dit droog is 100%.Karoo klippe hou my Wolverine,s nou 4 Jaar.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Jagstewels
As jy waterdigte leer stewels soek gaan jy moeilik n La Sportiva Tibet klop. Hulle is nou al 20+ jaar die gewildste tracking boot op die roete base camp Everest toe vir n goeie rede. Hulle gaan jou, soos enige Gortex leer stewel n heftige klomp uit die sak jaag, maar R4000/10 jaar is seker aanvaarbaar.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Jagstewels
Ja. Verseker
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Jagstewels
Wolverine Raiders werk vir my.
-
papa beer
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Mon Mar 27, 2017 11:38 am
Re: Jagstewels
Willebees werk sag op sand of sagte /gelyk grind maar hou nie van klippe nie. Cats val uitmekaar na 6 maande. Jim Greens gee redelike diens. Dra n paar nou vir 18 maande. Ek doen besproeiing so dra elke dag boots, word baie keer nat en loop baie op klipperige los grond so ek toets hulle hard. Tarzans hou nie van nat dra nie dan trek hy los, selfde met Trasbergers.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Jagstewels
IS die stewels waterdig?joe rocket wrote:Wildebees, loop saggies en dra n moerse gun.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Jagstewels
Nee ek daai ene gemis
.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Jagstewels
joe rocket wrote:Nee ek daai ene gemis.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Jagstewels
Is so ja, skuldig, maar hier Ken ons net van gumbootse. 
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Jagstewels
joe rocket wrote:Is so ja, skuldig, maar hier Ken ons net van gumbootse.
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
-
papa beer
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Mon Mar 27, 2017 11:38 am
Re: Jagstewels
Nee. Jim Greens is nie waterdig nie maar amper as jy die regte muti aansmeer. Vir R1200 is dit ok. Ek het al duur {vir my} boots gekoop vir meer as R2000 en ek loop hulle sole ook deur in 18 tot 24 maande en ouens wat daai duur bootse goed kan versool is skaars. Ek is ook een van die geseendes wat u boot van binne af ook deurloop.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Jagstewels
Hunters, vir die prys hou hulle baie lank en hulle raas nie soos 'n mynjoe rocket wrote:Is so ja, skuldig, maar hier Ken ons net van gumbootse.
En jy het nie waterdigte stewels nodig om in die Kalahari of Karoo te jag nie, tensy jy altyd op jou tone piepie, maar dan het jy ander probleem... miskien eerder paar viagra's saam vat op die jag.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: Jagstewels
Sand en klippies is my groot pyn.
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Jagstewels
Ek dra al jare aan my Courtney boots en veruil hulle vir niks. Hulle werk goed en is bietjie duur maar as jy baie in die veld stap is hulle elke sent werd. Sal weer vir my n stel kry. Maar my tweede keuse sou verseker die Rogue boots wees. Hulle is plaaslik en baie goeie waarde vir wat jy kry.
GAAN KYK GERUS N BIETJIE.
http://rogue.co.za/
GAAN KYK GERUS N BIETJIE.
http://rogue.co.za/
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Jagstewels
Ek is ook besig om my nuwe Courteney Safari stewels in te loop en hulle begin al hoe lekkerder loop by die dag. Teen Junie / Julie behoort hulle die Karoo veld en rante aan te durf.
Mens kan gerus by Huntex 2017 loer watter stewels is daar beskikbaar en dalk teen bietjie afslag.
Mens kan gerus by Huntex 2017 loer watter stewels is daar beskikbaar en dalk teen bietjie afslag.