ROEP TOERUSTING

User avatar
Chris101
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 390
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am

Re: ROEP TOERUSTING

Post by Chris101 »

Gebruik ook Tews se dimmers en kan hulle beslis aanbeveel
Knou die gediertes AF.
Pierre

Re: ROEP TOERUSTING

Post by Pierre »

Naand Christo

Hoop dis die drade wat jou vingers brand.

Gaan kyk bietjie op Hein se web blad onder toerusting,dimmers - myne lyk net so en Tewis het hom

ook op my lig vas gesit en die spaar een is los wat ek op my stoel kan gebruik indien nodig.

Laat weet of jy reg kom.

Lekker jag ou maat.

Pierre
User avatar
WillJak
Hero Member
Hero Member
Posts: 718
Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm

Re: ROEP TOERUSTING

Post by WillJak »

Wat kos 'n Tewis dimmer deesdae?
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: ROEP TOERUSTING

Post by boeta »

Willjak

So tussen 250 - 300rand as ek dit ni mis het ni

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
Pierre

Re: ROEP TOERUSTING

Post by Pierre »

Hi WillJack

Vanoggend met Tewis gepraat,besig met bou van nuwe stoel vir dag roep.

Hy se die dimmers is R350-00,nog steeds n goeie koop teen daai prys want jy weet wat jy kry

en hy werk soos n bom.

Hier is sy nommer:083 630 9419.

Hoop jy kom reg,as jy naby Bloem is kan jy solank my spaar een vat(nog splinter nuut) tot joune kom.

Ek gaan die naweek op JHB toe skree as ek iets moet saam bring.

Lekker dag.

Pierre
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: ROEP TOERUSTING

Post by Francois Marais »

WillJak

R350.00/ dimmer, het nou net 3 by hom bestel, kan jou sy no laat kry sou jy belangstel.

Mooi loop

Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Ja3
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am

Re: ROEP TOERUSTING

Post by Ja3 »

Hello Francois of iemand
As mens die dimmer agterop wil monteer, hoe doen mens dit op die regte manier? Of moet mens hom vir iemand stuur?
Ek wil een monteer op my handlig. Geweer sin het ek self gemonteer, maar lightforce se dimmer lyk meer bulky.
Ja3
User avatar
WillJak
Hero Member
Hero Member
Posts: 718
Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm

Re: ROEP TOERUSTING

Post by WillJak »

Pierre, baie dankie vir die inligting en aanbod - ek is juis nou op pad af Karoo toe, maar ek gaan nie die naweek jag nie - my dimmer (Mazda) werk en ek gaan een van Tewis s'n ook kry - as ek reg is is hy in Oudtshoorn se wereld? Maar baie dankie vir die mooi aanbod.

Francois, dankie, ek sien Pierre het sy nommer opgesit.

Ja3, hoe bedoel jy met "regte manier" ? Bedoel jy hoe die drade op mekaar gaan of praat jy van goete soos om hom deur 'n "relay" te vat?
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
Ambessa

Re: ROEP TOERUSTING

Post by Ambessa »

Hallo dar

...party ouens trek sommer die stroom pap met hulle vat aan die drade, genoeg van 'n dimmery...?  ... maar oppas dit kan dinge laat opstaan.....

Ambessa
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: ROEP TOERUSTING

Post by Francois Marais »

Ja3

Ek het dit nog nie gedoen nie,maar neem aan jy las die drade maar dieselle as wat jy sou doen met die een op jou geweer, al wat jy dan doen is plak die dimmer met "dubble sided tape" aterop jou lig vas, weet nie of die hitte dalk die tape sal laat lostrek nie. Ek het my dimmer bo-op een van die kassies langs die stoel vasgesit, sit heeltyd met my hand op hom en hanteer die geweer met een hand.

Mooi loop

Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
WillJak
Hero Member
Hero Member
Posts: 718
Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm

Re: ROEP TOERUSTING

Post by WillJak »

Ja 3 - ek dink Francois is reg - jy bedraad hom ma net soos op die geweer - ek dink persoonlik sou ek die dimmer weg van die lig sit - soos Francois (en meeste ouens, ek ook) met die geweerlig doen. Veronderstel jy sit die dimmer op die "rollbar" vas aan die linker kant - nou kan jy staan terwyl jy ry en die dimmer met een hand werk en die lig met die ander.

Dit is oor die algemeen ook 'n goeie idee en bedraad die hele spul agterop deur 'n relay - gewone 4 punt relay - meeste het 'n diagram in die boksie oor hoe om dit te doen - 12v maak drade bitter warm en die relay help vir dit - en ook dat jou dimmers, gloeilampe, drade ens nie so maklik brand nie. As my geheue reg is het die punte op die relay die nommers 30, 85, 86 en 87 - 30 kom deur 'n fuse van die battery of starter solenoid af, 86 trek krag van die "ignition" af of deur 'n ander skakelaar (dis hoekom as jy die sleutel die eerste klick draai hoor jy die relay maak "click"), 87 gaan na die ligte toe (of dan die lewendige + draad vir die stoel se bedrading) en 85 is jou aard punt.

Hoop dit help?
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: ROEP TOERUSTING

Post by boeta »

ja3

Het my lightforce by Tewis gekoop met sy dimmier wat hy opgesit het.Elkekeer as ek moet dim moet my linker hand bo my scope werk wat ni vi my so leker was ni.Di stoel wat in PE gebou word kan jy jou geweer soort van vasskroef voor by di kolf,da wa jou linkerhand sal wees as jy uit di face uit skiet,op di klamp het ek my dimmer gesit.Nou is dit naby my hand en ek hoef ni Lhand rond te skyf om my geweer vas te hou ni.Ek weet ander mense skiet met een hand in daai stoel oor geweer reeds vas is ma ek hou van om my geweer vas te druk,

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
Ja3
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am

Re: ROEP TOERUSTING

Post by Ja3 »

Dankie Ouens
Ek bedoel eintlik die dimmer vassit agter op die lig self. Miskien moet ek wag vir die stoel.....
Ja3
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: ROEP TOERUSTING

Post by JACQUES BOTHA »

boeta..
So van die vasskroef van die geweer gepraat ,, wat doen dit met jou point of impact die dat jy n geweer vasskroef en die stoel en as jy hom inskiet oor n bench bv..
Ek sal graag wil weet of skiet jy jou geweer in van die stoel af....? en dan weer as jy hom uithaal uit die stoel uit....skiet hy nog op dieselfde plek?.....
Ek vra omdat ek biki dom is met die goed en wonner sommer net of daar n verskil is of nie...en omdat ek nie n stoel het nie (nog nie) kan ek nie toets nie...
So nou vra ek maar die manne wat weet...
Shoot straight and tell the truth!
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: ROEP TOERUSTING

Post by boeta »

Jacques

My benchrest het ek self gebou dat di ook di geweer vas skroef,maak dit dan makliker om di geweer skoon te maak ook as hy vas is.Nou vra jy my vas,sal bietjie toets,skiet darm nog alles raak so ver,touch wood.

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
Ja3
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am

Re: ROEP TOERUSTING

Post by Ja3 »

Hello Jakes
Lyk my dit werk goed vir Boeta. As mens konsekwent vasdruk, dan werk dit. .die probleem met my is konsekwentheid.
Ek het 'n uitlopende toets gedoen oor hierdie onderwerp.
X-bag skiet 3/4 duim laer as wat ek van my driepoot voor en kolfrus agter skiet op 100m. (dis nou op my 243) Die x-bag byt die geweer bietjie vas.
Min, veral afentoe jagters besef nie dat jou poi gaan verskil van die bench (voor die jagtery) tot die bakkie se dak/tralies// nie.
Dis waar die skietstoel gaan help, en waar dit kan moet die geweer amper sommer "ingestel" word van die stoel (dis wat julle seker doen)
As mens loop en skiet dan bring dit ook 'n ander challenge in die prentjie.
Hier's 'n ander toets wat ek gedoen het met 'n bi-pod op die 243.
Dit wys wisselvalligheid deur die skut, veral met sit, waar die ondersteuning op jou skouer normaalweg ligter is.
Groep Links: L? op 300m vanaf bi-pod, Middel: L? op 200m vanaf bi-pod, Regs: Sit op 200m vanaf bi-podImage
Last edited by Ja3 on Tue Jun 09, 2009 8:18 am, edited 1 time in total.
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: ROEP TOERUSTING

Post by boeta »

Jacques

Sorry bietjie half verduidelik

Skroef net geweer vas as iemand vi my ry,gebeur min is 98% alleen

As ek roep le di geweer los,di terein is ni altyd gelyk ni en as hy vas is en jy draai le di kruishaar skeef enas hy los le kan ek kruis reg hou doorom skiet ek met twee hande

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: ROEP TOERUSTING

Post by JACQUES BOTHA »

J3
Presies wat ek vermoed wat dalk kan gebeur ...,maar jy het nou bewyse gegee. Wat doen die ander manne met die stoele, EK verstaan Boeta se teorie ook dat hy net geweer vasmaak as hy ry en losmaak as hy skiet..en dan moet jy onthou daai geweer druk nie teen jou skouer in die stoel nie, maar teen die stukkie yster waar die geweer se recoil pad in rus.....
Dankie vir julle sinvolle bydrae , Ek sal maar alles onthou as ek begin stoel skiet toets...Ek skiet in oor my raam en jag van die raam af..
en so verseker ek my point of impact is soms op dieselfdde plek.....
Shoot straight and tell the truth!
Ja3
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 431
Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am

Re: ROEP TOERUSTING

Post by Ja3 »

Jakes
Dis hoekom mens nooit papierskiet heeltemal uit die prentjie kan laat nie. Dit is ook hoekom meeste gesoute skuts (in die jagveld en van bakkies) nie sommer top punte kan behaal met papierskiet kompetisies, sonder om vooraf op die skietbaan, vanaf 'n gegewe rus, hulle poi na te gaan nie.
Hoe lyk jou raam Jakes, sal graag wil sien.
grte
Ja3
Izak02

Re: ROEP TOERUSTING

Post by Izak02 »

Naand Jacques,
Ek het my eie stoel gebou na ek Heinrich s`n gesien het, met `n paar verskille soos ek gevoel het. Die beginsel is dieselfde, ek gebruik net `n battery agter-op my stoel ipv borsels. Ek stel my geweer altyd in oor `n sakkie sand op `n 200l drom op `n teiken, diamant vorm, 100m weg. Ek het nog nooit groeperings geskiet om te vergelyk nie, maar die `skelms` ry bakkie as hulle net te lank te nuuskierig is. Ek skiet so af en toe op pad na `n kli?nt toe `n paar skote op `n boks, uit die stoel uit om net te bevestig. Dit help nogal vir die selfvertroue, om te weet hy is reg.
Ek maak my geweer met `n bre? stuk velcro, 40mm, vas en skiet ook so. Die geweer druk teen die stukkie yster en die yster teen jou skouer, so dis `n 5 of 10mm verskil wat ek nie dink `n groot verskil behoort te maak nie.
Die dimmer is naby my linkerhand, maar as ek skiet, stut ek die geweer ook met die linkerhand, daar is net teveel op die spel om nie seker te maak nie. Ek skiet as ek die skelm goed kan sien en soms is dit op half dimm, `n goeie teleskoop help baie!
Oor die verskil van poi, ek skiet `skelms` en bokke sonder om te verstel, en my motto is as ek nie `n bok in sy kop kan skiet nie, skiet ek nie. Wel en `n `skelm` se lyf is darem `n bietjie groter!
Groete Izak
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: ROEP TOERUSTING

Post by britsman »

Naand almal,
                    Quote;Min, veral afentoe jagters besef nie dat jou poi gaan verskil van die bench (voor die jagtery) tot die bakkie se dak/tralies// nie.
                Ek gaan 'n klippie in die bos gooi. Is parralex probleme met die scope nie die skuld vir die verskillende groeperings van die verskillende skiet houdings nie? Ek het agter gekom dat as ek nie die parralex stellings maak op verskillende afstande, dat die groeperings verander met die skiet houdings.
         Maar my Zim 2 cents (soos iemand anders dit se)

            brits
Last edited by britsman on Thu May 28, 2009 8:30 pm, edited 1 time in total.
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: ROEP TOERUSTING

Post by Mac »

Brits,

Don't blame parallax only, if your eye is not at the same distance and angle from the eyepiece, you can get four POI's, check it out for yourself. Get onto your bench or shooting chair, mount the rifle and shoot a 3 or 4 shot group. Allow your barrel to cool while you place another target, then take up the exact same stance. Ensure that you have a complete sight picture, and move your eye left as far as you can without losing the sight picture, squeeze off your shot, and repeat this sequence moving your eye to the right, up and down, and check your group against the first one, it is scary.

Your stance on the bench and the shooting chair differ as well, so the contact points and pressure areas on the rifle also differ, and your body position will also differ, causing a difference in the body's muscle contraction sequence, and often the amount of pressure applied to the trigger. Another common fault when the adrenalin is pumping is to place too much attention on the target, and less on the mounting of the rifle, causing snatching of the trigger, as well as sometimes inadvertently canting the rifle, which I have seen with many clients, and I have even caught myself canting the rifle while tracking a trotting songdog

Just a few thoughts,

Cheers,

Graham
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: ROEP TOERUSTING

Post by britsman »

Graham,
           
mac21 wrote: Don't blame parallax only,-------
You are quite right. What I should of said is that  parallax problems are responsible for most different groups fired from other shooting positions, IF THE PARALLAX SETTING IS NOT ADJUSTED FOR THAT SPECIFIC RANGE
Kom ons hoor van die "pros" soos Jacques.  :D :D :D

         brits
Last edited by britsman on Sun May 31, 2009 8:40 pm, edited 1 time in total.
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
User avatar
Tomcat
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 266
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am

Re: ROEP TOERUSTING

Post by Tomcat »

Janca electronics in Bloemfontein verkoop ook dimmers teen R280.00. Myne het eenkeer gebrand omdat ek drade verkeerd om gekoppel het. Die dimmer is binne 2 ure herstel teen n koste van R20+Vat. Die dimmer werk net so goed soos enige ander dimmer en as daar n fout kom kos dit jou aper niks om te herstel nie.

Groete
Tomma
User avatar
Tomcat
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 266
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am

Re: ROEP TOERUSTING

Post by Tomcat »

Jammer manne

Ek het nou net opgestaan en het sommer reply op n maand terug se post :o

Groete
Tomma
Post Reply