Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het met n vriend gesels en hy het gese dit is n moet om op die forum te wees. Ek sien uit om kennis in te neem en om almal se menings te hoor.
Ek is lief vir papier skiet sowel as alle vorme van jag! Lekker om tussen nog mense te wees met selfde belangstellings.
Baie dankie!
Toffie van die Oos Kaap
.300 WM Tikka T3 Super Varmint
.308 Win Remington Mod 700
7.62x51 Israeli Mauser
.270 Win Musgrave M98
.243 Win AI Remington Mod 700
.22 Hornet Anschutz
.22LR Anschutz
.22LR Brno Mod2E
12Br Aya No1
12Br Protecta
9mmP CZ P07
Welkom. Die manne wil weet wat, waarmee en hoe jy skiet. Gee ook sommer tuisdorp. Jy kan dit in jou profiel aansit en dit help as jy goed wil koop of ruil. Kyk na my inligting wat links vertoon. 'n Ander lid van jou tuisdorp kan dan ook weet jy is naby en hy kan dalk help met herlaai of ander inligting.
tripodmvr wrote:Welkom. Die manne wil weet wat, waarmee en hoe jy skiet. Gee ook sommer tuisdorp. Jy kan dit in jou profiel aansit en dit help as jy goed wil koop of ruil. Kyk na my inligting wat links vertoon. 'n Ander lid van jou tuisdorp kan dan ook weet jy is naby en hy kan dalk help met herlaai of ander inligting.
Hi tripodmvr.
Baie dankie ek het die veranderinge gemaak!
.300 WM Tikka T3 Super Varmint
.308 Win Remington Mod 700
7.62x51 Israeli Mauser
.270 Win Musgrave M98
.243 Win AI Remington Mod 700
.22 Hornet Anschutz
.22LR Anschutz
.22LR Brno Mod2E
12Br Aya No1
12Br Protecta
9mmP CZ P07
Hackerman wrote:Hallo Toffie,waar was jy op skool?Klink soos n ou wat ek ontmoet het saam met n groot maat van my Schalk de Klerk
Dagse Hackerman. Ek was in Lichtenburg van st6 tot Matriek, daarna op Bloem gaan swot. Schalk de Klerk lui nie 'n klokkie nie? Dalk 'n bynaam wat ek sal ken?
.300 WM Tikka T3 Super Varmint
.308 Win Remington Mod 700
7.62x51 Israeli Mauser
.270 Win Musgrave M98
.243 Win AI Remington Mod 700
.22 Hornet Anschutz
.22LR Anschutz
.22LR Brno Mod2E
12Br Aya No1
12Br Protecta
9mmP CZ P07