130gr Berger hybrid 6.5mm

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

130gr Berger hybrid 6.5mm

Post by Trompie »

More manne

Is daar dalk iemand wat die koeels skiet met Lapua doppe uit hul Howa Creedmoor's?

Ek wil vir my paar pakke kry om te skiet. Ek skiet heel lekker met die 136gr Scenars teen so 2820 fps (maar dit was met hornady doppe) in my geweer maar wil graag daai 130gr hybrids probeer in die lapua doppe.

Het iemand dalk ñ load vir hulle wat akkuraat is in die Howa wat ek kan gebruik as beginpunt vir my geweer?

Dankie
Martin

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: 130gr Berger hybrid 6.5mm

Post by Trompie »

Skiet niemand hulle nie?

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 130gr Berger hybrid 6.5mm

Post by Arnold »

Ek het van hulle gekoop om in my 260AI te skiet maar die 123gr SMK werk so mooi dat ek nie regtig nou wil verander nie ... dalk op die volgende loop.
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: 130gr Berger hybrid 6.5mm

Post by Trompie »

Dan sal ek maar my eie lading moet ontwikkel. Haha.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: 130gr Berger hybrid 6.5mm

Post by jankraay »

Ben op die forum dink ek skiet hulle. Sterkte


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: 130gr Berger hybrid 6.5mm

Post by Trompie »

jankraay wrote:Ben op die forum dink ek skiet hulle. Sterkte


Sent from my iPhone using Tapatalk
Dankie. Sal by hom hoor

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13531
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 130gr Berger hybrid 6.5mm

Post by Capt. Yoda »

Ben skiet 140gr Hybrids
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: 130gr Berger hybrid 6.5mm

Post by jankraay »

Capt. Oblivious wrote:Ben skiet 140gr Hybrids
Dankie Cappie. Geweet dit is Hybrids net nie geweet watse een nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply