hello almal
eks vossie van somerset oos se wereld was op oom hein se kursus en al baie saam met oom taffie gejag ma leer nogsteeds nuwe goed hier.dankie en groete
nuwe lid
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: nuwe lid
Vossie
Welkom hier!
Jy ken nie vir Willem Lombaard van Somerset-Oos nie? Die knaap bly in my gang hier op Skelmbos!
Groetnis
Ponkie
Welkom hier!
Jy ken nie vir Willem Lombaard van Somerset-Oos nie? Die knaap bly in my gang hier op Skelmbos!
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: nuwe lid
Welkom Vossie.
Mag jy dit terde? geniet
Mag jy dit terde? geniet
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: nuwe lid
welkom vossie
die oos-kaap word nou lekker verteenwoordig. geniet dit hier
pitsmit
die oos-kaap word nou lekker verteenwoordig. geniet dit hier
pitsmit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel