Hawke Teleskoop App
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 612
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Hawke Teleskoop App
Môre Almal,
Vir die mense met Hawke teleskope, loer bietjie na die app
http://eu.hawkeoptics.com/x-act.html
Chris
Vir die mense met Hawke teleskope, loer bietjie na die app
http://eu.hawkeoptics.com/x-act.html
Chris
Skiet bly maar lekker
- henried
- Hero Member

- Posts: 2344
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Hawke Teleskoop App
Baie dankie, hy lyk beter as die vorige een.
- HunterB
- Sr. Member

- Posts: 342
- Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm
Re: Hawke Teleskoop App
Hoe bevind julle daai teleskope? Ek wil dalk vir my ook een aanskaf
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
- henried
- Hero Member

- Posts: 2344
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Hawke Teleskoop App
Ek het die Hawke 14161 Vantage SF 4-16x44 op my 223 en hy werk baie mooi.
Tans skiet ons kong tot op 300m, en als werk mooi.
Tans skiet ons kong tot op 300m, en als werk mooi.
- HunterB
- Sr. Member

- Posts: 342
- Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm
Re: Hawke Teleskoop App
Ek kyk na die sidewinder, besluit nog vir watter vergroting
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Hawke Teleskoop App
Ek het Hawke en n heelpaar skietmaats het, ons is baie tevrede. Daar het nognie n dooie Jakkals of Bob' gekla oor die Hawke's se kwaliteit nie 
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 612
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Hawke Teleskoop App
Ek het n AirMax op die HW97K (sub 12 ft/lbs) vir n paar maande en sovêr so goed.
Skiet bly maar lekker
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Re: Hawke Teleskoop App
Ek het 'n Sidewinder 4-16x50 op my 30-06 en ek is baie tevrede met hom.
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
- DriesdlR
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am
Re: Hawke Teleskoop App
Ek het 2
Endurance 4-16X50 (7x64)
Endurance 30 SF 6-24X50 (.308Win)
Ek vind beide fantasties!
Endurance 4-16X50 (7x64)
Endurance 30 SF 6-24X50 (.308Win)
Ek vind beide fantasties!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Hawke Teleskoop App
DriesdlR wrote:Ek het 2
Endurance 4-16X50 (7x64)
Endurance 30 SF 6-24X50 (.308Win)
Ek vind beide fantasties!
Goeie helder glas vir die prys wat jy betaal.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- DriesdlR
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am
Re: Hawke Teleskoop App
Dit is net hy daai Joe!!joe rocket wrote:DriesdlR wrote:Ek het 2
Endurance 4-16X50 (7x64)
Endurance 30 SF 6-24X50 (.308Win)
Ek vind beide fantasties!
Goeie helder glas vir die prys wat jy betaal.
