Klein Sipho Mohammed Zwane kom die middag van die skool af, Meredale
Primary, sit sy tassie in die kombuis neer waar sy ma besig is om Vir hom 'n
groot bord kerrie en pap in te skep. Hy druk, druk die lepel in die kos, sug
beswaard en vra vir sy ma, "Ma, is ek 'n Indier soos jy of is ek swart soos
pa?"
Fatima dink dis 'n saak vir haar man en s? vir klein Sipho Mohammed dat hy
sy pa moet vra as hy by die huis kom. So net na Egoli, kom Vuyo by die huis
in sy BMW en soos 'n pyl uit 'n boog is sy seun op sy skoot toe hy in die
sitkamer voor die tv neersak. "Pa, is ek 'n Indier soos mom of 'n swartman
soos jy?" "Wat maak dit saak hoeveel van jou Indier is en hoeveel swart, jy
is ons kind en klaar! Now why you asking a question like that? " "Ek MOET
weet dad, daai outjie om die hoek wil sy fiets verkoop vir R200 en ek weet
nie of ek hom moet afstry na R100 toe, en of ek moet wag tot dit donker is
en die fiets sommer gaan steel nie."
-------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Ma s? vir haar seuntjie wat nie sy pampoen wil eet nie: "Wag maar, vannag
kom die duiwel jou haal!"
Daardie nag begin dit vreeslik reen.
Die donderweer dreun en weerligstrale klief deur die lug.
Ma raak bekommerd en wil by haar seuntjie gaan sit tot die weer opklaar.
Tot haar verbasing is hy nie in sy kamer nie.
..
..
.
Sy kry hom voor 'n oop yskasdeur besig om pampoen te eet.
Kort-kort prewel hy: . "So 'n f@kken lawaai en dit oor 'n bietjie
pampoen!"
------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Jim and Edna were both patients in a mental hospital. One day while they
were walking past the hospital swimming pool Jim suddenly jumped into
the deep end. He sank to the bottom of the pool and stayed there. Edna
promptly jumped in to save him. She swam to the bottom and pulled Jim
out.
When the hospital director became aware of Edna's heroic act, she
immediately ordered that Edna be discharged from the hospital because
she now is considered to be mentally stable. The director went to Edna
and said, "I have some good news and some bad news. The good news is
that you're being discharged because you responded so rationally to a
crisis by jumping in the pool to save the life of another patient. Your
action displays soundness of the mind."
"The bad news is that Jim, the patient you saved, hung himself in the
bathroom with his bathrobe belt right after you saved him. I am so
sorry, but he's dead."
Edna replied, "He didn't hang himself. I put him there to dry. When can
I go home?"
---------------------------------------------
Seun vra sy ouma: "Het ouma my pille gesien, hulle is gemerk, LSD?"
>
> Ouma:: "F?k die pille. Het jy die drake in die kombuis gesien!"
>
Sommer net grappies
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Sommer net grappies
Last edited by FrancoisN on Wed May 11, 2011 9:16 pm, edited 1 time in total.
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Sommer net grappies
Katvis
Netjies man, nou het ek darem lekker gelag vir die spulletjie!
(Veral vir boeta met die pampoen, omdat my laaitie nie baie ver van daardie stadium af is nie en ek wonder wat hy gaan se in so 'n geval
)
Kalahari
Netjies man, nou het ek darem lekker gelag vir die spulletjie!
Kalahari
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Sommer net grappies
Die 3 vinnigste maniere van kommunikasie.
Televisie,telefoon en tel-n-vrou
Dit gan nu so sleg in Zimbabwe.Di mense verkoop nu al ystervarke vi scrap metal.
Televisie,telefoon en tel-n-vrou
Dit gan nu so sleg in Zimbabwe.Di mense verkoop nu al ystervarke vi scrap metal.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Sommer net grappies
Jan van Brakpan bel die doktor: "More Dokter, wat kos dit om ?n tand te trek?"
"Die totale koste sal R285 wees"
"Blinde black-sam! Hoekom so duur?"
"Ons moet eers konsulteer, dan 'n x-straal neem en dan kan ons eers trek"
"Wat sal die prys wees as ons die konsultasie en die x-ray skip"
"Jong, dit bring n bietjie risiko mee maar sal die prys afbring na R157"
"En as ons dit sonder verdowing doen?"
"Dit is nie gewone praktyk nie en gaan bitter seer wees maar sal ?n verdere R20 goedkoper wees"
"Wat van as een van jou trainees die tand trek?"
"Ek kan dan nie professionaliteit waarborg nie maar dit sal die koste verminder na R75"
"Nog beter, hoekom laat ons nie een van jou studente die tand trek nie terwyl die ander studente toekyk as deel van hulle opleiding?"
"Dit sal goed wees vir die studente maar dit kan baie traumaties raak vir die pasient. Sou ons hierdie roete gaan sal ek jou slegs R10 vra"
"Nou praat jy my taal my tjomma!! Kan ons dan ?n afspraak bevestig vir my vrou vir Dinsdag 9-uur?"
...
'n Vrou wat lank getroud is,besluit om haar man 'n bietjie te verlei.Sy neem 'n lang bad. Spuit haar beste parfuum. Trek 'n korset, swart sykouse, ho? hakskoene aan en sit 'n swart masker op. Man kom tuis, gryp 'n bier en die remote control en roep: "Yes Batman! Wat eet ons?
...
A guy was driving down the M1 motorway in Johannesburg, with his blond girlfriend and she piped up.
'I think those people in the car next to us are from Brakpan'.
'Why's that ?' he said.
Well, the kids are writing on the window and it says
"stit ruoy su wohs".

became confused when I heard the word "service" used with these agencies: South African Revenue "Service", Postal "Service", Telephone "Service", Municipal "Service", Civil "Service", South African Police "Service", Customer "Service".
But today, I overheard two farmers talking, and one of them said he had hired a bull to "service" a few cows.
And it all came into focus. Now I understand what all those agencies are doing to us
But today, I overheard two farmers talking, and one of them said he had hired a bull to "service" a few cows.
And it all came into focus. Now I understand what all those agencies are doing to us
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Sommer net grappies
Man vat sy siek vrou Dokter toe. Na die ondersoek s? die Dokter vir man, 'Ons het hier met 'n baie lelike ding te doen.'
Man s?: 'Ek weet Dok, maar sy is regtig goed vir die kinders'.
Man s?: 'Ek weet Dok, maar sy is regtig goed vir die kinders'.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Sommer net grappies
Sipho apply vir job:
"Ek soek werk, ek wil hard werk, ek soek min geld, ek strike nie, en ek gaan ?k nie elke maand na my ouma se funeral."
Koos antwoord:
"?n Goeie pos vir jou, ? R50,000.00 per maand, 2 trips per jaar oorsee, 13de tjek en ?n 4 x 4 D/Cab."
Sipho:
"Jy lieg vir my!"
Koos:
"Ja, maar jy't eerste begin praat.?

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Sommer net grappies
Het myself nou gebreek.
Thanx!
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein